2 05, 2024

KAALVOETVROU NABY KERKENBERG

2024-05-02T12:50:08+02:00

KAALVOETVROU NABY KERKENBERG Die Boererepubliek van Natal wat in 1840 tot stand gekom het, het ’n kortstondige bestaan beleef. Op 15 Julie 1842 word ’n veelbewoë era in die geskiedenis van die Afrikanervolk, wat in 1836 met die Groot Trek begin

KAALVOETVROU NABY KERKENBERG2024-05-02T12:50:08+02:00
9 04, 2024

KAREL LANDMAN-MONUMENT, ALEXANDRIA

2024-04-09T14:29:19+02:00

KAREL LANDMAN-MONUMENT, ALEXANDRIA Ongeveer 40 km van Alexandria op die pad na Port Elizabeth draai die pad na die Karel Landman-monument regs uit die hoofweg af. Na sowat 5 km kan die pragtige monument ter ere van Karel Landman op die

KAREL LANDMAN-MONUMENT, ALEXANDRIA2024-04-09T14:29:19+02:00
9 04, 2024

VERSOENINGSBEELDEGROEP, RUSTENBURG

2024-04-09T14:16:38+02:00

VERSOENINGSBEELDEGROEP, RUSTENBURG AH Potgieter het geweier om saam met AWJ Pretorius deel te neem aan die Slag by Boomplaats in 1848, aangesien hy so min as moontlik kontak met die Britse gesag in die Oranjerivier-Soewereiniteit wou hê. Dit het ’n verwydering

VERSOENINGSBEELDEGROEP, RUSTENBURG2024-04-09T14:16:38+02:00
7 02, 2024

TROMPETTERSDRIF-TORING, DIST. ALBANY

2024-02-07T12:10:48+02:00

TROMPETTERSDRIF-TORING, DIST. ALBANY Nouliks elf km van Fraser’s Camp-toring op die oewer van die Visrivier staan Trompettersdrif-toring. Hierdie toring het nie tot die reeks seintorings behoort nie, maar het ’n aparte, uiters interessante geskiedenis. Trompettersdrif, ongeveer 27 km van die

TROMPETTERSDRIF-TORING, DIST. ALBANY2024-02-07T12:10:48+02:00
7 02, 2024

DIE “MARTELLO”-TORING, FORT BEAUFORT

2024-02-07T11:57:48+02:00

DIE “MARTELLO”-TORING, FORT BEAUFORT Fort Beaufort, geleë in ’n hoefdraai van die Katrivier, dank sy ontstaan aan ’n militêre pos wat alhier in 1822 deur kol. Scott opgerig is om veral te waak teen die voortdurende plundertogte van Makomo. Van

DIE “MARTELLO”-TORING, FORT BEAUFORT2024-02-07T11:57:48+02:00
7 02, 2024

FORT BROWN, DIST. GRAHAMSTAD

2024-02-07T11:44:33+02:00

FORT BROWN, DIST. GRAHAMSTAD Op die spoor van Andrew Geddes Bain se “Queen’s Road” na “Kafferland” loop die pad reg noord na Fort Beaufort, Balfour en die Katberg. Nouliks 27 km van Grahamstad net voordat hierdie pad oor die Visrivier

FORT BROWN, DIST. GRAHAMSTAD2024-02-07T11:44:33+02:00
7 02, 2024

DIE DROSDYHEK, GRAHAMSTAD

2024-02-07T11:34:46+02:00

DIE DROSDYHEK, GRAHAMSTAD Landmeter Knobel se aanleg van Grahamstad het as uitgangspunt ’n hoofstraat gehad wat weswaarts vanaf die driehoekige militêre kamp teen die heuwel uitgeloop het. Hy het voorsien dat die militêre terrein ’n uiters geskikte ligging vir “’n kerk

DIE DROSDYHEK, GRAHAMSTAD2024-02-07T11:34:46+02:00
7 02, 2024

ANDREW GEDDES BAIN-GEDENKTEKEN, ECEAPAS

2024-02-07T11:33:28+02:00

ANDREW GEDDES BAIN-GEDENKTEKEN, ECEAPAS Vanaf Grahamstad loop die so bekende Queen’s Road reg noord na Fort Beaufort en Retiefspos. Links van hierdie pad, 16 kilometers vanaf Grahamstad, bo-op die Eccapas, staan ’n gedenkteken ter ere van die baaspadbouer en pioniergeoloog, Andrew

ANDREW GEDDES BAIN-GEDENKTEKEN, ECEAPAS2024-02-07T11:33:28+02:00
26 08, 2023

GELOFTEKERK, PIETERMARITZBURG

2023-09-12T16:23:16+02:00

GELOFTEKERK, PIETERMARITZBURG In die een hoek van Markplein, Pietermaritzburg, staan drie geboue: die Voortrekkermuseum op die perseel van die oorspronklike Geloftekerk, die Gedenksaal waar die vroeër die eerste Gedenkkerk, opvolger van die Geloftekerk, gestaan het, en die Voortrekker-Gedenkkerk, ’n moderne Geloftekerk.

GELOFTEKERK, PIETERMARITZBURG2023-09-12T16:23:16+02:00
26 08, 2023

VOORTREKKERMONUMENT, WINBURG

2023-08-26T11:42:41+02:00

VOORTREKKERMONUMENT, WINBURG Omdat Winburg so ’n sterk aanspraakmaker as standplaas vir die Voortrekkermonument was, het die Sentrale Volksmonumentekomitee besluit dat daar later op Winburg ’n kleiner Voortrekkermonument opgerig sou word. Hierdie belofte is nagekom toe die Sentrale Volksmonumentekomitee op 21 November

VOORTREKKERMONUMENT, WINBURG2023-08-26T11:42:41+02:00
Go to Top