WILLEM CRUYWAGEN (1921-2013)
chrisnaag2025-05-09T09:52:32+02:00WILLEM CRUYWAGEN (1921-2013) Dr. Willem Cruywagen was ’n Suid-Afrikaanse politikus wat ook lid van verskeie kultuur- en erfenisorganisasies was. Willem Adriaan Cruywagen is op 9 Maart 1921 op Ugie in die Oos-Kaap gebore en het aan die Hoërskool Elliot gematrikuleer. Hy het aan die Graaff-Reinetse