14 06, 2024

TRUDIE TALJAARD (1948-2009)

2024-06-14T07:28:47+02:00

TRUDIE TALJAARD (1948-2009) Soms doen een advertensieveldtog meer om ’n persoonlikheid se naam onder die publiek se aandag te bring as enige rol in ’n televisiereeks of rolprent. Een voorbeeld hiervan was Trudie Taljaard. Sy was die gesig van die bekende meubelwinkelgroep Morkels se advertensieveldtog,

TRUDIE TALJAARD (1948-2009)2024-06-14T07:28:47+02:00
14 06, 2024

SHALEEN SURTIE-RICHARDS (1955-2021)

2024-06-14T07:24:50+02:00

SHALEEN SURTIE-RICHARDS (1955-2021) Die legendariese aktrise Shaleen Surtie-Richards is in die ouderdom van 66 jaar oorlede terwyl sy in Kaapstad was om tonele vir die kykNET-sepie Arendsvlei, waarin sy sedert Desember 2019 te sien was, te verfilm. Sy is dood in ’n gastehuis aangetref, maar

SHALEEN SURTIE-RICHARDS (1955-2021)2024-06-14T07:24:50+02:00
14 06, 2024

JACO REINACH (1962-1997)

2024-06-14T07:17:10+02:00

JACO REINACH (1962-1997) “Hier is spoed, hier is spoed, hier is spoed, HIER IS SPOED!!!” Wie sal ooit die legendariese Gerhard “Spiekeries” Viviers se kommentaar vergeet toe Jaco Reinach, wat in vier toetse vir die Springbok-rugbyspan gespeel het, op Loftus Versfeld ’n drie gaan druk

JACO REINACH (1962-1997)2024-06-14T07:17:10+02:00
13 05, 2024

ANDRÉ P BRINK (1935-2015)

2024-05-13T14:36:20+02:00

ANDRÉ P BRINK (1935-2015) André P Brink was ’n wêreldbekende Afrikaanse skrywer en professor in letterkunde. André Philippus Brink is op 29 Mei 1935 op Vrede in die Vrystaat gebore. In 1955 het hy die BA-graad met lof aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër

ANDRÉ P BRINK (1935-2015)2024-05-13T14:36:20+02:00
13 05, 2024

DIE TROEBADOER (ED VAN WYK) (1951-2023)

2024-05-13T14:18:54+02:00

DIE TROEBADOER (ED VAN WYK) (1951-2023) Die sanger Ed van Wyk, ook bekend as Die Troebadoer, is in die ouderdom van 71 jaar oorlede. Edwin Charl van Wyk is op 3 September 1951 in Johannesburg gebore en het sy diensplig in die Suid-Afrikaanse Lugmag verrig.

DIE TROEBADOER (ED VAN WYK) (1951-2023)2024-05-13T14:18:54+02:00
13 05, 2024

HENNIE MAAS (1942-2024)

2024-05-13T12:12:17+02:00

HENNIE MAAS (1942-2024) Hennie Maas, wat jare lank die program Sterre en planete op RSG aangebied het, is op 3 April 2024 in die ouderdom van 82 jaar aan kanker oorlede. Hy is in 1942 in Pretoria gebore en nadat hy aan die Afrikaanse Hoër

HENNIE MAAS (1942-2024)2024-05-13T12:12:17+02:00
13 05, 2024

JULIE STRIJDOM (1944-2024)

2024-05-13T11:47:47+02:00

JULIE STRIJDOM (1944-2024) Die bekende Afrikaanse aktrise Julie Strijdom is op 16 Maart 2024 oorlede, vier maande voordat sy haar tagtigste verjaardag sou vier. Haar eerste verskyning op Suid-Afrikaanse televisie was in Net ’n bietjie liefde, wat uitgesaai is net nadat televisie na Suid-Afrika gekom

JULIE STRIJDOM (1944-2024)2024-05-13T11:47:47+02:00
24 04, 2024

VERNA VELS (1933-2014)

2024-04-24T12:43:03+02:00

VERNA VELS (1933-2014) Omtrent almal onthou Liewe Heksie; ’n karakter wat deur Verna Vels geskep is, en waarmee die jongspan deur middel van boeke, langspeelplate en drie televisiereekse kennis gemaak het. Verna Barbara Robertson Vels is op 13 Junie 1933 gebore en was ’n Afrikaanse

VERNA VELS (1933-2014)2024-04-24T12:43:03+02:00
24 04, 2024

THEUNS STOFBERG (1955-2023)

2024-04-24T12:33:58+02:00

THEUNS STOFBERG (1955-2023) Die voormalige Springbok-rugbykaptein Theuns Stofberg is in die ouderdom van 68 jaar in ’n motorongeluk oorlede. Marthinus Theunis Steyn Stofberg is op 6 Junie 1955 op die vrystaatse dorp Villiers gebore. Sy oupa aan moederskant was dr. NJ van der Merwe, die

THEUNS STOFBERG (1955-2023)2024-04-24T12:33:58+02:00
24 04, 2024

PIET DE JAGER (1953-2023)

2024-04-24T12:00:01+02:00

PIET DE JAGER (1953-2023) Piet de Jager was ’n Suid-Afrikaanse regsgeleerde wat bekendheid as rolprentvervaardiger en digter verwerf het. Hy is op 22 Januarie 1953 op Bethal gebore en sy pa, Salmon, was ’n landdros. Vanweë sy pa se beroep het hulle baie rondgetrek, met

PIET DE JAGER (1953-2023)2024-04-24T12:00:01+02:00
Go to Top