1 11, 2024

GEORGE MEIRING (1939-2024)

2024-11-01T09:01:22+02:00

GEORGE MEIRING (1939-2024) Genl. George Meiring was die laaste hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag en die eerste hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. George Lodewyk is op 18 Oktober 1939 op Ladybrand in die Vrystaat gebore en sy pa was skoolhoof van ’n klein plaasskooltjie.

GEORGE MEIRING (1939-2024)2024-11-01T09:01:22+02:00
1 11, 2024

STEVEN DE GROOTE (1953-1989)

2024-11-01T08:31:23+02:00

STEVEN DE GROOTE (1953-1989) Steven de Groote was ’n Suid-Afrikaanse klassieke pianis. Hy is op 12 Januarie 1953 in Johannesburg gebore; sy familie was van Belgiese herkoms en vir drie geslagte lank was byna elke familielid ’n professionele musikus. Sy ouma het die Prix de

STEVEN DE GROOTE (1953-1989)2024-11-01T08:31:23+02:00
31 10, 2024

ABRAHAM H DE VRIES (1937-2024)

2024-10-31T13:20:14+02:00

ABRAHAM H DE VRIES (1937-2024) Abraham H de Vries was ’n Afrikaanse skrywer wat veral bekendheid vir kortverhale verwerf het. Abraham Hermanus de Vries is op 9 Februarie 1937 op Winkelplaas in die huis Volmoed naby Ladismith in die Wes-Kaap gebore en het ’n suster

ABRAHAM H DE VRIES (1937-2024)2024-10-31T13:20:14+02:00
31 10, 2024

MIMI COERTSE

2024-10-31T13:18:48+02:00

MIMI COERTSE Mimi Coertse is ’n Suid-Afrikaanse operasangeres wat ook bekendheid verwerf het vir haar vertolking van Afrikaanse kunsliedere. Maria Sophia Coertse is op 12 Junie 1932 in Durban gebore en het aan die Hoër Meisieskool Helpmekaar in Johannesburg gematrikuleer. In 1949 het sy met

MIMI COERTSE2024-10-31T13:18:48+02:00
31 10, 2024

JAN BREYTENBACH (1932-2024)

2024-10-31T13:04:40+02:00

JAN BREYTENBACH (1932-2024) Kolonel Jan Breytenbach was die stigter en eerste bevelvoerder van 1 Verkenningsregiment (ook bekend as die Recces), 32 Bataljon en 44 Valskermbrigade. Hy is op 14 Julie 1932 gebore en sy militêre loopbaan het in 1950 begin toe hy hom by die

JAN BREYTENBACH (1932-2024)2024-10-31T13:04:40+02:00
26 10, 2024

Prof. Hans du Plessis (1945-2024)

2024-10-26T14:12:21+02:00

PROF. HANS DU PLESSIS (1945-2024) Prof. Hans du Plessis was ’n Afrikaanse skrywer en digter wat veral bekendheid verwerf het vir sy Griekwa-Psalms wat Randall Wicomb getoonset het. Hans Georg Wilhelm du Plessis is op 15 Januarie 1945 in Pretoria gebore en was een van

Prof. Hans du Plessis (1945-2024)2024-10-26T14:12:21+02:00
14 06, 2024

TRUDIE TALJAARD (1948-2009)

2024-06-14T07:28:47+02:00

TRUDIE TALJAARD (1948-2009) Soms doen een advertensieveldtog meer om ’n persoonlikheid se naam onder die publiek se aandag te bring as enige rol in ’n televisiereeks of rolprent. Een voorbeeld hiervan was Trudie Taljaard. Sy was die gesig van die bekende meubelwinkelgroep Morkels se advertensieveldtog,

TRUDIE TALJAARD (1948-2009)2024-06-14T07:28:47+02:00
14 06, 2024

SHALEEN SURTIE-RICHARDS (1955-2021)

2024-06-14T07:24:50+02:00

SHALEEN SURTIE-RICHARDS (1955-2021) Die legendariese aktrise Shaleen Surtie-Richards is in die ouderdom van 66 jaar oorlede terwyl sy in Kaapstad was om tonele vir die kykNET-sepie Arendsvlei, waarin sy sedert Desember 2019 te sien was, te verfilm. Sy is dood in ’n gastehuis aangetref, maar

SHALEEN SURTIE-RICHARDS (1955-2021)2024-06-14T07:24:50+02:00
14 06, 2024

JACO REINACH (1962-1997)

2025-04-17T08:16:43+02:00

JACO REINACH (1962-1997) “Hier is spoed, hier is spoed, hier is spoed, HIER IS SPOED!!!” Wie sal ooit die legendariese Gerhard “Spiekeries” Viviers se kommentaar vergeet toe Jaco Reinach, wat in vier toetse vir die Springbok-rugbyspan gespeel het, op Loftus Versfeld ’n drie gaan druk

JACO REINACH (1962-1997)2025-04-17T08:16:43+02:00
13 05, 2024

ANDRÉ P BRINK (1935-2015)

2024-05-13T14:36:20+02:00

ANDRÉ P BRINK (1935-2015) André P Brink was ’n wêreldbekende Afrikaanse skrywer en professor in letterkunde. André Philippus Brink is op 29 Mei 1935 op Vrede in die Vrystaat gebore. In 1955 het hy die BA-graad met lof aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër

ANDRÉ P BRINK (1935-2015)2024-05-13T14:36:20+02:00
Go to Top