DIE SAW-MUUR VAN HERINNERING, VOORTREKKERMONUMENT, PRETORIA

2023-04-28T08:10:00+02:00

DIE SAW-MUUR VAN HERINNERING, VOORTREKKERMONUMENT, PRETORIA Die gedenkmuur is in 2009 op die terrein van die Voortrekkermonument opgerig om erkenning te gee aan lede van die SAW wat gedurende die tydperk 31 Mei 1961 (Republiekwording) tot 27 April 1994 (totstandkoming van die