KAREL SCHOEMAN (1939-2017)
chrisnaag2025-07-15T12:39:26+02:00KAREL SCHOEMAN (1939-2017) Karel Schoeman was ’n Afrikaanse skrywer wie se werk verskeie toekennings gewen het. Hy is op 26 Oktober 1939 op Trompsburg in die Vrystaat gebore en het in 1956 aan die Hoër Jongenskool in die Paarl gematrikuleer. Daarna het hy taalkunde aan