9 05, 2025

JURIE FERREIRA (1921-2002)

2025-05-09T10:24:51+02:00

JURIE FERREIRA (1921-2002) Jurie Ferreira was ’n Afrikaanse sanger wat as een van die pioniers van ligte Afrikaanse musiek beskou word. Johannes Jurgens Ferreira is op 3 Maart 1921 in Ventersdorp in die Noordwes gebore en het sy skoolloopbaan op hierdie dorp voltooi. Hy was

JURIE FERREIRA (1921-2002)2025-05-09T10:24:51+02:00
6 05, 2025

MAUD SUMNER (1902-1985)

2025-05-06T08:54:50+02:00

MAUD SUMNER (1902-1985) Maud Sumner was ’n Suid-Afrikaanse skilder en digter. Maud Frances Eyston Sumner is in 1902 in Johannesburg gebore en nadat sy gematrikuleer het, het sy in die letterkunde aan die Universiteit van Oxford gestudeer, waarna sy aan die Westminster School of Art

MAUD SUMNER (1902-1985)2025-05-06T08:54:50+02:00
5 05, 2025

JANNIE DE BRUIN (1938-2025)

2025-05-05T08:19:50+02:00

JANNIE DE BRUIN (1938-2025) Jannie de Bruin was ’n bekende kulkunstenaar en buikspreker. Hy en sy pratende poppe, Tommy Thompson en Jackie Jackson, het in 1961 hul eerste “wondervertoning” gelewer en op elke gehuggie, dorp en stad in die land opgetree. Hy was deel van

JANNIE DE BRUIN (1938-2025)2025-05-05T08:19:50+02:00
5 05, 2025

ANDY VAN DER WATT (1946-2025)

2025-05-06T09:12:02+02:00

ANDY VAN DER WATT (1946-2025) Andy van der Watt was ’n Springbok-linkervleuel wat tussen 1969 en 1971 twee buitelandse rugbytoere meegemaak het en in drie toetse gespeel het. Andrew Edward van der Watt is op 10 Oktober 1946 in Krugersdorp gebore en het aan Maritzburg

ANDY VAN DER WATT (1946-2025)2025-05-06T09:12:02+02:00
17 04, 2025

VIRGINIA LEE (1927-1990)

2025-04-17T08:06:21+02:00

VIRGINIA LEE (1927-1990) Gedurende die 1950’s en 1960’s het een kunstenaar kop en skouers bo die res uitgestaan en ‘n legende in die plaaslike musiekbedryf geword. Virginia Lee is op 27 Junie 1927 in Port Elizabeth gebore en het op ’n jong ouderdom begin sing

VIRGINIA LEE (1927-1990)2025-04-17T08:06:21+02:00
17 04, 2025

MTR SMIT (1888-1972)

2025-04-17T07:39:33+02:00

MTR SMIT (1888-1972) MTR Smit was ’n predikant van die Nederduits Gereformeerde (NG) Kerk wat veral bekendheid verwerf het vir die stigting van die kinderhuis op Ugie in die Oos-Kaap wat sy naam dra. Mattheus Theodurus Reuhel Smit is op 9 Januarie 1888 in die

MTR SMIT (1888-1972)2025-04-17T07:39:33+02:00
17 04, 2025

JOHN VORSTER (1915-1983)

2025-04-17T07:29:54+02:00

JOHN VORSTER (1915-1983) Net een persoon het die ampte van eerste minister en seremoniële staatspresident ingevolge Suid-Afrika se grondwet van 1960 beklee. Balthazar Johannes (John) Vorster is op 13 Desember 1915 in Jamestown in die Oos-Kaap gebore. Hy het sy hoërskoolloopbaan op Sterkstroom voltooi en

JOHN VORSTER (1915-1983)2025-04-17T07:29:54+02:00
10 01, 2025

DE VILLIERS LAMPRECHT (1942-2024)

2025-01-10T12:08:45+02:00

DE VILLIERS LAMPRECHT (1942-2024) De Villiers Lamprecht was die eerste Suid-Afrikaanse atleet wat die myl in minder as vier minute kon aflê. De Villiers Bester Lamprecht is op 22 Desember 1942 op Prins Albert gebore en het in 1964 die myl by ’n byeenkoms in

DE VILLIERS LAMPRECHT (1942-2024)2025-01-10T12:08:45+02:00
10 01, 2025

JAN RABIE (1920-2001)

2025-01-10T10:43:37+02:00

JAN RABIE (1920-2001) Jan Rabie was ’n Afrikaanse skrywer van romans, kortverhale en ander literêre werke. Jan Sebastiaan Rabie is op 14 November 1920 in Rondevlei naby George gebore. Hy was een van agt kinders; vyf seuns en drie dogters. Jan het dwarsdeur sy lewe

JAN RABIE (1920-2001)2025-01-10T10:43:37+02:00
10 01, 2025

HB THOM (1905-1983)

2025-01-10T10:24:23+02:00

HB THOM (1905-1983) Prof. HB Thom was ’n bekende Afrikaanse skrywer en historikus. Hendrik Bernardus Thom is op 13 Desember 1905 op Jamestown gebore en het op Burgersdorp grootgeword. Omdat hy die vyfde kleinseun van sy oupa en naamgenoot was met die voorname Hendrik Bernardus

HB THOM (1905-1983)2025-01-10T10:24:23+02:00
Go to Top