24 04, 2024

SUSAN STRIJDOM (1910-1999)

2024-04-24T13:34:00+02:00

SUSAN STRIJDOM (1910-1999) Met hoed en handskoen Tot op haar laaste lewensdag kon jy haar deur ’n ring trek. Elke haar in sy plek, nooit ’n kousnaat skeef nie en altyd perfek geklee. En ’n mooi vrou was sy beslis. Mooi, en slim. As sy

SUSAN STRIJDOM (1910-1999)2024-04-24T13:34:00+02:00
24 04, 2024

PH NORTJÉ (1920-2012)

2024-05-16T08:24:22+02:00

PH NORTJÉ (1920-2012) PH Nortjé was ’n bekende Afrikaanse skrywer wat veral bekendheid verwerf het vir sy humoristiese outobiografiese vertellings oor die Bolandse dorp Wellington en sy mense. Peter Henry Nortjé is op 20 Oktober 1920 op die plaas Klipfontein naby Willowmore in die Baviaanskloof

PH NORTJÉ (1920-2012)2024-05-16T08:24:22+02:00
24 04, 2024

SIEGFRIED MYNHARDT (1909-1996)

2024-04-24T13:14:58+02:00

SIEGFRIED MYNHARDT (1909-1996) Meer as sestig jaar lank was Siegfried Mynhardt een van Suid-Afrika se mees veelsydige en pdroduktiewe akteurs; hy was nie net gereeld op die verhoog te sien nie, maar later jare ook in rolprente en op televisie. Siegfried Charles Ferdinand Mynhardt is

SIEGFRIED MYNHARDT (1909-1996)2024-04-24T13:14:58+02:00
24 04, 2024

EVE BOSWELL (1922-1998)

2024-04-24T13:10:27+02:00

EVE BOSWELL (1922-1998) Nie alle kunstenaars wat Afrikaanse volksmusiek gesing het, is in Suid-Afrika gebore of selfs Afrikaans magtig nie. Een voorbeeld is Eve Boswell. Eva Edith Keleti is op 11 Mei 1922 in Boedapest, Hongarye, gebore en het in 1939 saam met die Boswell-sirkus

EVE BOSWELL (1922-1998)2024-04-24T13:10:27+02:00
24 04, 2024

MARIA MALAN (1905-1973)

2024-04-24T13:05:14+02:00

MARIA MALAN (1905-1973) Die ewige terggees Maria, het hulle haar genoem. Vriend en vyand, bekende en vreemdeling ... nooit “Mevrou Doktor Malan” soos wat die gewoonte in daardie jare van formaliteite was nie. Maria, die laggende, opgewekte, soms bitsige donkerkop wat altyd gereed was met

MARIA MALAN (1905-1973)2024-04-24T13:05:14+02:00
19 04, 2024

HENNIE MULLER (1922-1977)

2024-04-19T11:55:04+02:00

HENNIE MULLER (1922-1977) Baie mense beskou die twee oorwinnings in die Wêreldbekereindstryde van 1995 en 2007 as die hoogtepunte in die geskiedenis van Springbokrugby. Hulle vergeet egter dat ’n span wat in 1951 en 1952 deur Europa getoer het die grootste oorwinning tot op daardie

HENNIE MULLER (1922-1977)2024-04-19T11:55:04+02:00
19 04, 2024

TINIE VORSTER (1917-2000)

2024-04-19T11:46:41+02:00

TINIE VORSTER (1917-2000) Premiersvrou, Presidentsvrou … ’n Mens kon jou heel maklik met Tinie Vorster misgis. Met haar oë weggesteek agter ’n dikraambril en die natuurlike, harde lyne van haar gesig het sy soms ’n ongenaakbare uitdrukking gehad. Asof sy ’n harde mens was. Maar

TINIE VORSTER (1917-2000)2024-04-19T11:46:41+02:00
19 04, 2024

TIENIE VAN SCHOOR (1920-2009)

2024-04-19T11:39:07+02:00

TIENIE VAN SCHOOR (1920-2009) Prof. Tienie van Schoor was ’n bekende historikus en skrywer van verskeie boeke oor die geskiedenis van die Afrikaner en die Anglo-Boereoorlog. Marthinus Cornelius Ellnarius van Schoor is op 24 November 1920 in Bloemfontein gebore en het aan die Hoërskool Jan

TIENIE VAN SCHOOR (1920-2009)2024-04-19T11:39:07+02:00
19 04, 2024

TOM NAUDÉ (1889-1969)

2024-04-19T10:27:40+02:00

TOM NAUDÉ (1889-1969) Tom Naudé was die waarnemende staatspresident van Suid-Afrika van 1967 tot 1968. Jozua Francois Naudé is op 15 April 1889 in Middelburg in die Oos-Kaap gebore en het ook daar gematrikuleer. Hy het hom in 1910 as prokureur in Polokwane (destyds Pietersburg)

TOM NAUDÉ (1889-1969)2024-04-19T10:27:40+02:00
19 04, 2024

HENDRIK VERMOOTEN (1921-2013)

2024-04-19T10:23:35+02:00

HENDRIK VERMOOTEN (1921-2013) Hendrik Vermooten was ’n bekende argitek wat verskeie kerkgeboue, veral van die Nederduits Gereformeerde (NG)-kerk ontwerp het. Hy is op 20 Mei 1921 in Potchefstroom gebore en het sy skoolopleiding in Potgietersrus (vandag Mokopane) ondergaan. Sy pa was ’n handwerkonderwyser en inspekteur

HENDRIK VERMOOTEN (1921-2013)2024-04-19T10:23:35+02:00
Go to Top