15 11, 2023

INGRID JONKER (1933-1965)

2023-11-15T13:01:05+02:00

INGRID JONKER (1933-1965) Sommige mense word eers legendes lank nadat hulle reeds oorlede is, omdat hul werk die toets van die tyd deurstaan het en geslagte nadat dit verskyn het, steeds toepaslik is. Een daarvan is die legendariese digteres Ingrid Jonker, wie se gedig, “Die

INGRID JONKER (1933-1965)2023-11-15T13:01:05+02:00
15 11, 2023

NICO DIEDERICHS (1903-1978)

2023-11-15T11:55:49+02:00

NICO DIEDERICHS (1903-1978) Dr. Nico Diederichs was ’n Suid-Afrikaanse politikus en minister wat Suid-Afrika se derde voltydse staatspresident geword het. Nicolaas Johannes Diederichs is op 17 November 1903 op Ladybrand in die Vrystaat gebore en het op Boshof gematrikuleer. Daarna het hy aan die Grey

NICO DIEDERICHS (1903-1978)2023-11-15T11:55:49+02:00
15 11, 2023

FREDERIK BURGERS (1907-1967)

2023-11-15T11:38:35+02:00

FREDERIK BURGERS (1907-1967) Frederik Burgers word veral onthou vir sy verbintenis met Al Debbo. Hy het ’n ietwat potsierlike kort en fris voorkoms gehad, terwyl Debbo lank en maer was. Dié twee is intertyd as Suid-Afrika se eie “Laurel en Hardy” beskryf. Dié twee grapjasse

FREDERIK BURGERS (1907-1967)2023-11-15T11:38:35+02:00
21 06, 2023

DIE GRONDWET VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA, 24 APRIL 1961

2023-06-21T07:07:23+02:00

AANHEF TOT DIE GRONDWET VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA, 24 APRIL 1961 Baie Afrikaners het die herstel van ’n republiek nagestreef. Ander was die sentiment goedgesind, maar het dit as polities onwys en onnodig beskou. Engelse Suid-Afrikaners was bykans eenstemmig daarteen. As

DIE GRONDWET VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA, 24 APRIL 19612023-06-21T07:07:23+02:00
21 06, 2023

BEDANKINGSWOORD GERIG AAN MNR. HAROLD MACMILLAN, EERSTE MINISTER VAN DIE VERENIGDE KONINKRYK, 3 FEBRUARIE 1960

2023-06-21T07:02:02+02:00

BEDANKINGSWOORD GERIG AAN MNR. HAROLD MACMILLAN, EERSTE MINISTER VAN DIE VERENIGDE KONINKRYK, 3 FEBRUARIE 1960 In die 1950′s het die gety vinnig teen Europese besetting van gebiede in Afrika en Asië gedraai. Blanke Suid-Afrikaners, veral Engelse, het veilig gevoel in

BEDANKINGSWOORD GERIG AAN MNR. HAROLD MACMILLAN, EERSTE MINISTER VAN DIE VERENIGDE KONINKRYK, 3 FEBRUARIE 19602023-06-21T07:02:02+02:00
21 06, 2023

NASIONALE PARTY SE KLEURBELEID, 1948

2023-06-21T06:44:20+02:00

NASIONALE PARTY SE KLEURBELEID, 1948 Die Nasionale Party het in 1914 tot stand gekom om Afrikanerbelange te bevorder en Suid-Afrika eerste te stel. Die party het in 1924 aan bewind gekom, maar die ekonomiese krisis vanaf 1929 het hulle gedwing om koalisie

NASIONALE PARTY SE KLEURBELEID, 19482023-06-21T06:44:20+02:00
Go to Top