10 01, 2025

JAN RABIE (1920-2001)

2025-01-10T10:43:37+02:00

JAN RABIE (1920-2001) Jan Rabie was ’n Afrikaanse skrywer van romans, kortverhale en ander literêre werke. Jan Sebastiaan Rabie is op 14 November 1920 in Rondevlei naby George gebore. Hy was een van agt kinders; vyf seuns en drie dogters. Jan het dwarsdeur sy lewe

JAN RABIE (1920-2001)2025-01-10T10:43:37+02:00
10 01, 2025

HB THOM (1905-1983)

2025-01-10T10:24:23+02:00

HB THOM (1905-1983) Prof. HB Thom was ’n bekende Afrikaanse skrywer en historikus. Hendrik Bernardus Thom is op 13 Desember 1905 op Jamestown gebore en het op Burgersdorp grootgeword. Omdat hy die vyfde kleinseun van sy oupa en naamgenoot was met die voorname Hendrik Bernardus

HB THOM (1905-1983)2025-01-10T10:24:23+02:00
10 01, 2025

GREGOIRE BOONZAIER (1909-2005)

2025-01-10T10:06:43+02:00

GREGOIRE BOONZAIER (1909-2005) Gregoire Boonzaier was ’n Suid-Afrikaanse skilder van veral natuur- en straattonele. Gregoire Johannes Boonzaier is op 31 Julie 1909 in Kaapstad gebore. Hy was die vyfde kind van die bekende spotprenttekenaar DC Boonzaier en Maria Elizabeth Boonzaier. Hy het in 1934 in

GREGOIRE BOONZAIER (1909-2005)2025-01-10T10:06:43+02:00
10 01, 2025

BREYTEN BREYTENBACH (1939-2024)

2025-01-10T09:25:13+02:00

BREYTEN BREYTENBACH (1939-2024) Breyten Breytenbach was ’n Suid-Afrikaanse skrywer en digter wat ’n groot bydrae tot Afrikaanse letterkunde en poësie gelewer het. Hy is op 16 September 1939 op Bonnievale in die Wes-Kaap gebore en was die derde van vyf kinders. Met Breyten se geboorte

BREYTEN BREYTENBACH (1939-2024)2025-01-10T09:25:13+02:00
26 11, 2024

MIN SHAW

2024-11-26T08:49:22+02:00

MIN SHAW Min Shaw is ’n Afrikaanse sangeres en aktrise wat veral bekendheid vir kommersiële Afrikaanse en kontemporêre Christelike musiek verwerf het. Wilhelmina Jacoba Viviers is op 26 November 1934 in Johannesburg gebore en het aan die Hoër Meisieskool Helpmekaar gematrikuleer; drie jaar na die

MIN SHAW2024-11-26T08:49:22+02:00
1 11, 2024

GIDEON FAGAN (1904-1980)

2024-11-01T12:19:28+02:00

GIDEON FAGAN (1904-1980) Gideon Fagan was ’n Suid-Afrikaanse komponis en dirigent. Hy is op 3 November 1904 in Somerset-Wes gebore en sy musiekopvoeding het onder toesig van sy broer Johannes plaasgevind, wat vir hom privaat lesse in klavier, musiekteorie en harmonieë gereël het. Hy het die Suid-Afrikaanse

GIDEON FAGAN (1904-1980)2024-11-01T12:19:28+02:00
1 11, 2024

EWOLD VAN BERGEN (1929-2024)

2024-11-01T10:14:20+02:00

EWOLD VAN BERGEN (1929-2024) Ewold van Bergen was die eerste, en tot dusver, enigste Suid-Afrikaanse renjaer wat ’n internasionale tydren kon wen. Ewold Leonard van Bergen is op 2 Augustus 1929 in Johannesburg gebore en na skool het hy drie jaar lank in meganiese ingenieurswese

EWOLD VAN BERGEN (1929-2024)2024-11-01T10:14:20+02:00
1 11, 2024

STEVEN DE GROOTE (1953-1989)

2024-11-01T08:31:23+02:00

STEVEN DE GROOTE (1953-1989) Steven de Groote was ’n Suid-Afrikaanse klassieke pianis. Hy is op 12 Januarie 1953 in Johannesburg gebore; sy familie was van Belgiese herkoms en vir drie geslagte lank was byna elke familielid ’n professionele musikus. Sy ouma het die Prix de

STEVEN DE GROOTE (1953-1989)2024-11-01T08:31:23+02:00
31 10, 2024

MARITA NAPIER (1939-2004)

2024-10-31T13:17:39+02:00

MARITA NAPIER (1939-2004) Marita Napier was ’n internasionaal bekende Suid-Afrikaanse operasopraan. Marita Napier (née Jacobs) is op 16 Februarie 1939 in Johannesburg gebore en was die derde van vier kinders uit ’n musikale familie. Haar pa het die viool bespeel en haar ma het gesing.

MARITA NAPIER (1939-2004)2024-10-31T13:17:39+02:00
31 10, 2024

MIMI COERTSE

2024-10-31T13:18:48+02:00

MIMI COERTSE Mimi Coertse is ’n Suid-Afrikaanse operasangeres wat ook bekendheid verwerf het vir haar vertolking van Afrikaanse kunsliedere. Maria Sophia Coertse is op 12 Junie 1932 in Durban gebore en het aan die Hoër Meisieskool Helpmekaar in Johannesburg gematrikuleer. In 1949 het sy met

MIMI COERTSE2024-10-31T13:18:48+02:00
Go to Top