“HET ZIEKENHUIS”, RIVIERSONDEREND
Annelie du Toit2025-04-29T12:26:19+02:00“HET ZIEKENHUIS”, RIVIERSONDEREND Vanaf Caledon loop die nasionale pad oor die uitlopers van die Swartberg tot in die pragtige, vredige Vallei van die Riviersonderend, vroeër Zoete Melks Valley. In vervange se dae het die pad veel nader aan die rivier