COORNHOOP, MOWBRAY
Annelie du Toit2025-04-29T11:29:41+02:00COORNHOOP, MOWBRAY Links van die wapad, vyf km van die Fort, in die teenswoordige Mowbray het Jan van Riebeeck, tussen 1657 en 1658 aan veertien vryburgers grond gegee. Om die nedersetting teen die diewery van die Hottentotte te beskerm was