13 09, 2023

SIMON VAN DER STEL (1639-1712)

2023-09-13T07:15:17+02:00

SIMON VAN DER STEL (1639-1712) BUITENGEWOON BEKWAME EN ENERGIEKE GOEWERNEUR Die regime van Simon van der Stel was ’n roemryke tydperk in die bestuur van die Nederlands-Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap. Sy onmiddellike voorgangers het die Kaap slegs as ’n tydelike verblyfplek beskou, maar hy

SIMON VAN DER STEL (1639-1712)2023-09-13T07:15:17+02:00
13 09, 2023

RYK TULBAGH (1699-1771)

2023-09-13T07:09:48+02:00

RYK TULBAGH (1699-1771) ’N BEMINDE GOEWERNEUR Nederigheid en genaakbaarheid, beleefdheid en menslikheid was die vernaamste persoonlike eienskappe wat aan hierdie gevierde figuur die naam “Vader” Tulbagh besorg het. Hy was een van die mees geliefde goewerneurs wat ooit in ons land aan die bewind van

RYK TULBAGH (1699-1771)2023-09-13T07:09:48+02:00
12 09, 2023

JOHANNA DUMINY (1757-1807)

2023-09-12T15:35:06+02:00

JOHANNA DUMINY (1757-1807) Johanna Duminy het bekendheid verwerf vir ’n dagboek waar sy rekord gehou het van die taalgebruik aan die Kaap teen die einde van die 18de eeu. Johanna Margaretha Nöthling is op 29 Junie 1757 in Kaapstad gebore en is later getroud met

JOHANNA DUMINY (1757-1807)2023-09-12T15:35:06+02:00
12 09, 2023

JAN VAN RIEBEECK (1618-1677)

2023-09-12T15:30:53+02:00

JAN VAN RIEBEECK (1618-1677) STIGTER VAN ’N VOLKSPLANTING Jan van Riebeeck het, toe hy met ’n klompie amptenare van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie op 6 April 1652 in die skepe De Dromedaris, De Goede Hoop en De Reyger in Tafelbaai aangekom het, die fondament gelê

JAN VAN RIEBEECK (1618-1677)2023-09-12T15:30:53+02:00
12 09, 2023

JOACHIM VAN PLETTENBERG (1739-1793)

2023-09-12T15:21:20+02:00

JOACHIM VAN PLETTENBERG (1739-1793) Joachim van Plettenberg was die goewerneur van die Kaap van 1771 tot 1785. Hy is op 8 Maart 1739 in Leeuwarden, Nederland, gebore en het uit ’n aristokratiese familie gekom. Sy pa was ’n kolonel in die sterk Oranje-garnisoen wat in

JOACHIM VAN PLETTENBERG (1739-1793)2023-09-12T15:21:20+02:00
12 09, 2023

JACOBUS VAN REENEN (1727-1793)

2023-09-12T15:14:36+02:00

JACOBUS VAN REENEN (1727-1793) LEIER VAN ’N VRYHEIDSBEWEGING Jacobus van Reenen, gebore omstreeks 1727 uit ’n respektabele familie, en ’n vooruitstrewende boer, toenmaals woonagtig te Rondebosch, dog die besitter of huurder van plase tot diep in die binneland, is miskien vandag geen algemeen bekende figuur

JACOBUS VAN REENEN (1727-1793)2023-09-12T15:14:36+02:00
12 09, 2023

JACOB ABRAHAM DE MIST (1749-1823)

2023-09-12T15:00:52+02:00

JACOB ABRAHAM DE MIST (1749-1823) BEWINDVOERDER VAN HOOGSTAANDE KARAKTER Die naam van die mooi dorp Uitenhage sal altyd aan Jacob Abraham de Mist herinner. Ook word sy naam altyd in verband gebring met die Bataafse Republiek en die toenmalige goewerneur aan die Kaap, genl. Jan

JACOB ABRAHAM DE MIST (1749-1823)2023-09-12T15:00:52+02:00
12 09, 2023

HENRY GEORGE GREY (1766-1845)

2023-09-12T14:44:46+02:00

HENRY GEORGE GREY (1766-1845) Luitenant-generaal Sir Henry George Grey was ’n Britse militêre offisier wat as goewerneur van die Kaap waargeneem het. Hy is op 25 Oktober 1766 gebore; sy pa was Charles Grey 1st Earl Grey. Hy het in die 18th Light Dragoons gedien en

HENRY GEORGE GREY (1766-1845)2023-09-12T14:44:46+02:00
12 09, 2023

HERMANUS STEYN (1743-1804)

2023-09-12T14:38:23+02:00

HERMANUS STEYN (1743-1804) PRESIDENT VAN DIE REPUBLIEK VAN SWELLENDAM Aan Hermanus Steyn is die eer toegedig dat hy die eerste president van ’n onafhanklike republiek in Suid-Afrika was. Dis ’n verkeerde voorstelling, want ’n onafhanklike republiek het in ons land nie bestaan voordat die Voortrekkers

HERMANUS STEYN (1743-1804)2023-09-12T14:38:23+02:00
12 09, 2023

GEORGE MACARTNEY (1737-1806)

2023-09-12T14:27:56+02:00

GEORGE MACARTNEY (1737-1806) George Macartney, 1st Earl Macartney, was ’n Britse staatsman, koloniale administrateur en diplomaat. Hy is op 14 Mei 1737 te Loughguile, County Antrim, Ierland, gebore, maar hy was van Skotse afkoms. Sy Skotse voorsate het in die 17de eeu van Auchenleck, Kirkcudbrightshire,

GEORGE MACARTNEY (1737-1806)2023-09-12T14:27:56+02:00
Go to Top