10 07, 2025

JAN WILLEM JANSSENS – GOEWERNEUR-GENERAAL VAN 1804-1806

2025-07-10T14:43:09+02:00

JAN WILLEM JANSSENS – GOEWERNEUR-GENERAAL VAN 1804-1806 Jan Willem Janssens sou uiteindelik die heel laaste Nederlandse bevelvoerder van die Kaapkolonie wees. Hy is op 12 Oktober 1762 in Nijmegen in die oostelike deel van Nederland gebore. Reeds op die ouderdom van nege begin hy met

JAN WILLEM JANSSENS – GOEWERNEUR-GENERAAL VAN 1804-18062025-07-10T14:43:09+02:00
10 07, 2025

JACOB ABRAHAM UITENHAGE DE MIST – KOMMISSARIS-GENERAAL VAN 1803-1804

2025-07-10T14:37:53+02:00

JACOB ABRAHAM UITENHAGE DE MIST – KOMMISSARIS-GENERAAL VAN 1803-1804 Op 25 Maart 1802 word die Vrede van Amiens in Frankryk onderteken. Dit bring tydelik ’n einde aan die vyandigheid tussen Frankryk, Spanje en die Verenigde Koninkryk. Een van die bepalings in hierdie verdrag was dat

JACOB ABRAHAM UITENHAGE DE MIST – KOMMISSARIS-GENERAAL VAN 1803-18042025-07-10T14:37:53+02:00
10 07, 2025

ABRAHAM JOSIAS SLUYSKEN – KOMMISSARIS-GENERAAL VAN 1793-1795

2025-07-10T14:30:21+02:00

ABRAHAM JOSIAS SLUYSKEN – KOMMISSARIS-GENERAAL VAN 1793-1795 Abraham Josias Sluysken, ’n kommissaris-generaal, word op 2 September 1793 die laaste bevelvoerder aan die Kaap tydens die VOC-bewind. Sluysken is op 3 Desember 1736 in Deventer, Nederland, gebore. Hy het as meester in die regte gekwalifiseer. In

ABRAHAM JOSIAS SLUYSKEN – KOMMISSARIS-GENERAAL VAN 1793-17952025-07-10T14:30:21+02:00
10 07, 2025

HERVORMINGSKOMMISSIE: SEBASTIAAN CORNELIS NEDERBURGH EN SIMON HENDRIK FRIJKENIUS – 1792-1793

2025-07-10T14:21:32+02:00

HERVORMINGSKOMMISSIE: SEBASTIAAN CORNELIS NEDERBURGH EN SIMON HENDRIK FRIJKENIUS – 1792-1793 In 1791 stel die VOC nie dadelik weer ’n goewerneur in die Kaap aan nie. Die waarnemende goewerneur, Rhenius, word ook teen middel 1792 weer aangestel in die amp van sekundes. Die finansiële wanbestuur van

HERVORMINGSKOMMISSIE: SEBASTIAAN CORNELIS NEDERBURGH EN SIMON HENDRIK FRIJKENIUS – 1792-17932025-07-10T14:21:32+02:00
10 07, 2025

JOHAN ISAAC RHENIUS – WAARNEMENDE GOEWERNEUR VAN 1791-1792

2025-07-10T14:10:15+02:00

JOHAN ISAAC RHENIUS – WAARNEMENDE GOEWERNEUR VAN 1791-1792 Johan Isaac Rhenius was ’n amptenaar van die VOC en waarnemende goewerneur in die Kaap vir twee jaar, 1791 en 1792. Hy het in Augustus 1786 sekundes in die Kaapkolonie geword en is na die vertrek van

JOHAN ISAAC RHENIUS – WAARNEMENDE GOEWERNEUR VAN 1791-17922025-07-10T14:10:15+02:00
10 07, 2025

CORNELIS JACOB VAN DE GRAAFF – GOEWERNEUR VAN 1785-1791

2025-07-10T14:03:58+02:00

CORNELIS JACOB VAN DE GRAAFF – GOEWERNEUR VAN 1785-1791 Cornelis Jacob van de Graaff was van 1785 tot 1791 goewerneur in die Kaap. Hy het op 22 Januarie 1785 met sy gesin in die Kaap aangekom en het op 14 Februarie by sy voorganger oorgeneem.

CORNELIS JACOB VAN DE GRAAFF – GOEWERNEUR VAN 1785-17912025-07-10T14:03:58+02:00
10 07, 2025

JOACHIM AMMENA VAN PLETTENBERG – WAARNEMENDE GOEWERNEUR VAN 1771-1772 EN 1772-1774; GOEWERNEUR VAN 1774-1785

2025-07-10T13:22:50+02:00

JOACHIM AMMENA VAN PLETTENBERG – WAARNEMENDE GOEWERNEUR VAN 1771-1772 EN 1772-1774; GOEWERNEUR VAN 1774-1785 Joachim van Plettenberg was die 16de goewerneur in die Kaap nadat hy aanvanklik waargeneem het na die afsterwe van Ryk Tulbagh. Hy is op 18 Mei 1774 permanent aangestel in die

JOACHIM AMMENA VAN PLETTENBERG – WAARNEMENDE GOEWERNEUR VAN 1771-1772 EN 1772-1774; GOEWERNEUR VAN 1774-17852025-07-10T13:22:50+02:00
10 07, 2025

RYK TULBAGH – GOEWERNEUR VAN 1751-1771

2025-07-10T12:57:28+02:00

RYK TULBAGH – GOEWERNEUR VAN 1751-1771 Ryk Tulbagh het sy voorganger op 27 Februarie 1751 as Kaapse goewerneur opgevolg. Hy was een van die mees ervare goewerneurs wat op daardie stadium reeds 30 jaar ervaring van bestuur in die Kaap op elke vlak gehad het.

RYK TULBAGH – GOEWERNEUR VAN 1751-17712025-07-10T12:57:28+02:00
10 07, 2025

HENDRIK SWELLENGREBEL – GOEWERNEUR VAN 1739-1751

2025-07-10T12:47:51+02:00

HENDRIK SWELLENGREBEL – GOEWERNEUR VAN 1739-1751 Hendrik Swellengrebel se dienstermyn as goewerneur van die Kaap het op 14 April 1739 begin. Hy was die eerste en enigste VOC-goewerneur van die Kaap wat in die Kaap gebore is. Hy was ook die eerste van drie opeenvolgende

HENDRIK SWELLENGREBEL – GOEWERNEUR VAN 1739-17512025-07-10T12:47:51+02:00
Go to Top