Asbakbom stuur omstrede generaal die ewigheid in
chrisnaag2025-07-16T09:01:33+02:00Asbakbom stuur omstrede generaal die ewigheid in Een van die vreemdste maniere om heen te gaan, is seker die dood wat generaal Hendrik Schoeman in die Engelse Oorlog getref het. Letterlik getref het. Hy is op 26 Mei 1901 dood met die ontploffing van ’n liddietbom;