30 04, 2025

NED. GEREF. KERK, PHILIPPOLIS

2025-04-30T11:56:29+02:00

DIE NED. GEREF. KERK, PHILIPPOLIS Philippolis is ’n skilderagtige dorpie wat tussen die harde kliprantjies lê nouliks 28 km noord van die Oranjerivier. Dit het ’n lang geskiedenis, want dit was hier waar Adam Kok en sy Griekwas hulle in die

NED. GEREF. KERK, PHILIPPOLIS2025-04-30T11:56:29+02:00
30 04, 2025

DIE SLAGVELD VAN BOOMPLAATS, 1848, DIST. TROMPSBURG

2025-04-30T11:47:36+02:00

DIE SLAGVELD VAN BOOMPLAATS, 1848, DIST. TROMPSBURG Vanaf Trompsburg loop ’n gruispad byna reg wes na Jagersfontein. As ’n mens met hierdie pad ry, sien jy van vér af die hoë rante met die kenmerkende spitskop aan die voet waarvan Boomplaats

DIE SLAGVELD VAN BOOMPLAATS, 1848, DIST. TROMPSBURG2025-04-30T11:47:36+02:00
30 04, 2025

DIE “BOOM VAN SAMESWERING”, ONZE RUST, BLOEMFONTEIN

2025-04-30T11:24:35+02:00

DIE “BOOM VAN SAMESWERING”, ONZE RUST, BLOEMFONTEIN Onze Rust, die plaas van Marthinus Theunis Steyn, die laaste president van die Oranje-Vrystaat, lê vlak onder ’n rantjie dig begroei met karee- en olienhoutbome. Die pad daarheen draai 22 kilometer van Bloemfontein regs

DIE “BOOM VAN SAMESWERING”, ONZE RUST, BLOEMFONTEIN2025-04-30T11:24:35+02:00
30 04, 2025

QUEEN’S- OF BLOEMFONTEIN-FORT

2025-04-30T11:16:32+02:00

QUEEN’S- OF BLOEMFONTEIN-FORT Queen’s-fort, ook bekend as Bloemfontein-fort, is ten suide van die middestad geleë. Gedeeltelik verskuild agter groot dennebome, staan dit op ’n koppie links van Kerkstraat reg teenoor die Basoeto-monument. Op 3 Februarie 1848 is die Britse soewereiniteit oor die

QUEEN’S- OF BLOEMFONTEIN-FORT2025-04-30T11:16:32+02:00
30 04, 2025

DIE TWEETORINGKERK

2025-04-30T11:02:38+02:00

DIE TWEETORINGKERK In die hartjie van Bloemfontein, dwars in die weg in Kerkstraat, staan hierdie merkwaardige ou kerk wat baie dekades die simbool van die Afrikaanse kerklike lewe in hierdie stad was. Die Ned. Geref. gemeente Bloemfontein is op 30 November

DIE TWEETORINGKERK2025-04-30T11:02:38+02:00
30 04, 2025

DIE VIERDE RAADSAAL

2025-04-30T10:52:06+02:00

DIE VIERDE RAADSAAL Geskiedenis Die vierde en laaste Raadsaal van die Republiek van die Oranje-Vrystaat staan in President Brandstraat. Dit is trouens een van die geboue wat aan hierdie straat sy besondere waardigheid verleen. Die geskiedenis van die raadsale van

DIE VIERDE RAADSAAL2025-04-30T10:52:06+02:00
30 04, 2025

DIE EERSTE RAADSAAL

2025-04-30T10:34:05+02:00

DIE EERSTE RAADSAAL Die Eerste Raadsaal is uit geskiedkundige oogpunt sonder twyfel die belangrikste gebou in die Oranje-Vrystaat. Dit is geleë in die skilderagtige, historiese “ou” Bloemfontein in St. Georgesstraat 95, reg voor die Presidensie. Dit is inderdaad ’n pioniersgebou met

DIE EERSTE RAADSAAL2025-04-30T10:34:05+02:00
10 01, 2025

CP HOOGENHOUT (1843-1922)

2025-01-10T11:54:10+02:00

CP HOOGENHOUT (1843-1922) CP Hoogenhout was ’n vroeë Afrikaanse skrywer en een van die stigters van die Genootskap van Regte Afrikaners. Casparus Peter Hoogenhout is op 11 Maart 1843 in die Nederlandse hoofstad Amsterdam gebore. Sy ma is oorlede toe hy dertien jaar oud was

CP HOOGENHOUT (1843-1922)2025-01-10T11:54:10+02:00
10 01, 2025

LUCAS MEYER (1846-1902)

2025-01-10T11:10:23+02:00

LUCAS MEYER (1846-1902) Lucas Meyer was ’n Boeregeneraal, lid van die Transvaalse regering en president van die Nieuwe Republiek. Lucas Johannes Meyer is op 19 November 1846 gebore. Hy was die oudste seun van Izaak Johannes Meyer en sy vrou Martha Maria Elizabeth Landman. Sy

LUCAS MEYER (1846-1902)2025-01-10T11:10:23+02:00
9 01, 2025

IERSE MONUMENT

2025-01-09T07:52:42+02:00

IERSE MONUMENT (Oorspronklik onderkant die SAUK-toring op die Brixton-koppie. Nou in Orania) In die Tweede Vryheidsoorlog van 1899-1902 (ook genoem die Anglo-Boereoorlog) het tussen 400 en 500 Iere hulle met die Boere se stryd om vryheid vereenselwig. Toe die oorlogswolke

IERSE MONUMENT2025-01-09T07:52:42+02:00
Go to Top