13 06, 2024

DIE SLAG VAN ELANDSLAAGTE

2024-06-13T13:38:28+02:00

DIE SLAG VAN ELANDSLAAGTE Die Slag van Elandslaagte het op 21 Oktober 1899 in KwaZulu-Natal tydens die Anglo-Boereoorlog plaasgevind. Dit was een van die min taktiese oorwinnings wat die Britte tydens die oorlog behaal het, maar hulle het hul voordeel weggegooi deur agterna terug te

DIE SLAG VAN ELANDSLAAGTE2024-06-13T13:38:28+02:00
13 06, 2024

DIE JAMESON-INVAL

2024-06-13T12:49:17+02:00

DIE JAMESON-INVAL Die Jameson-inval was ’n mislukte aanslag op die onafhanklikheid van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Cecil John Rhodes Sir Leander Starr Jameson Cecil John Rhodes was op daardie stadium die premier van die Kaapkolonie en hy het die inval beplan en

DIE JAMESON-INVAL2024-06-13T12:49:17+02:00
13 06, 2024

DIE SLAG VAN CHRISSIESMEER

2024-06-13T10:17:08+02:00

DIE SLAG VAN CHRISSIESMEER Die Slag van Chrissiesmeer het op 6 Februarie 1901, tydens die Anglo-Boereoorlog plaasgevind. Genl. Louis Botha was seker dat hy die swak plekke in die Britse mondering in die Oos-Transvaal ontdek het, want hoewel genl. HL Smith-Dorrien se konvooi oor baie

DIE SLAG VAN CHRISSIESMEER2024-06-13T10:17:08+02:00
13 06, 2024

BART PRETORIUS-BEGRAAFPLAAS

2024-06-13T09:21:33+02:00

BART PRETORIUS-BEGRAAFPLAAS Hercules Albertus (Bart) Pretorius was die jonger broer van die Voortrekkerleier Andries Pretorius en is op 22 Augustus 1803 gebore. Hy is op 4 April 1836 as veldkornet van die Voor-Sneeubergwyk beëdig en het as laerkommandant saam met die Wenkommando teen die Zoeloes

BART PRETORIUS-BEGRAAFPLAAS2024-06-13T09:21:33+02:00
13 06, 2024

DIE SLAG VAN BUFFELSPOORT

2024-06-13T08:34:41+02:00

DIE SLAG VAN BUFFELSPOORT Teen Desember 1900 was die stryd tussen Boer en Brit reeds langer as ’n jaar aan die gang. Die Boere se voorrade en ammunisie het min geword en hul klere was verslete; die Boere het die Britte aangeval in ’n poging

DIE SLAG VAN BUFFELSPOORT2024-06-13T08:34:41+02:00
13 06, 2024

SLAG VAN BRONKHORSTSPRUIT

2024-06-13T08:29:50+02:00

DIE SLAG VAN BRONKHORSTSPRUIT Die Slag van Bronkhorstspruit het op 20 Desember 1880 plaasgevind. Dit was die heel eerste veldslag wat plaasgevind het nadat die Eerste Vryheidsoorlog uitgebreek het. Nadat die Boere op 13 Desember 1880 besluit het om vir hul onafhanklikheid te veg, het die

SLAG VAN BRONKHORSTSPRUIT2024-06-13T08:29:50+02:00
15 05, 2024

DIE SLAG VAN DWARSVLEI

2024-05-15T14:15:16+02:00

DIE SLAG VAN DWARSVLEI Teen Junie 1900 het die Britte die meeste groot dorpe in Transvaal beset, maar die Boere was steeds in beheer van die plattelandse gebiede in die Magaliesberg en Rustenburg was so te sê onder beleg. Op 11 Julie 1900 het ’n

DIE SLAG VAN DWARSVLEI2024-05-15T14:15:16+02:00
15 05, 2024

DIE SLAG VAN KALKHEUWEL

2024-05-15T13:50:56+02:00

DIE SLAG VAN KALKHEUWEL Aan die begin van die Anglo-Boereoorlog in 1899 het die Boere ’n reeks oorwinnings behaal, maar vroeg in 1900 het die gety begin draai en teen Junie het die Britte onder bevel van Lord Frederick Roberts gereed gemaak om Pretoria binne

DIE SLAG VAN KALKHEUWEL2024-05-15T13:50:56+02:00
15 05, 2024

DIE SLAG VAN NOOITGEDACHT

2024-05-15T13:17:22+02:00

DIE SLAG VAN NOOITGEDACHT Soos wat die oorlog teen die einde van 1900 bly voortwoed het, het die Britse magte al hoe harder probeer om die plaaslike ondersteuning van die Boere se guerrillamagte af te sny. Plase waar die Boerekommando’s na bewering gehuisves is, is

DIE SLAG VAN NOOITGEDACHT2024-05-15T13:17:22+02:00
15 05, 2024

DIE GEVEGTE BY SILKAATSNEK

2024-05-15T12:24:22+02:00

DIE GEVEGTE BY SILKAATSNEK Na die besetting van Pretoria in Junie 1900 het Brittanje baie van die grootste dorpe in Transvaal beheer maar die Boere was nog steeds sterk in die plattelandse gebiede van die Magaliesberg en Rustenburg was nog feitlik beleër. Daar is twee

DIE GEVEGTE BY SILKAATSNEK2024-05-15T12:24:22+02:00
Go to Top