18 03, 2024

GERARD THEODOOR BEELAERTS VAN BLOKLAND (1843-1897)

2024-03-18T14:38:42+02:00

GERARD THEODOOR BEELAERTS VAN BLOKLAND (1843-1897) Jonkheer Gerard Theodoor Beelaerts van Blokland was ’n Transvaalse diplomaat en kampvegter vir die Boererepublieke. Hy is op 12 Januarie 1843 in Rotterdam in Nederland gebore en deel van die adellike Beelaerts van Blokland-familie. Sy oupa het as prokureur-generaal

GERARD THEODOOR BEELAERTS VAN BLOKLAND (1843-1897)2024-03-18T14:38:42+02:00
18 03, 2024

CHRISTIAAN BOTHA (1864-1902)

2024-03-18T14:30:54+02:00

CHRISTIAAN BOTHA (1864-1902) Christiaan Botha is ’n jonger broer van Louis Botha en was ook ’n generaal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy is gebore te Greytown, KwaZulu-Natal en sy ouers is Louis en Salomina Botha. Hulle was van die eerste inwoners van die Nuwe republiek van

CHRISTIAAN BOTHA (1864-1902)2024-03-18T14:30:54+02:00
31 10, 2023

THOMAS BAINES (1820-1875)

2023-10-31T11:37:59+02:00

THOMAS BAINES (1820-1875) Thomas Baines was ’n kunstenaar, avontuurreisiger, skrywer en waarnemer van die Afrika-vasteland en alles wat daarmee verband gehou het. Hy is op 27 November 1820 in King’s Lynn in die Engelse stad Norfolk gebore en op sestienjarige ouderdom het hy reeds ’n

THOMAS BAINES (1820-1875)2023-10-31T11:37:59+02:00
31 10, 2023

JACOBUS JOHANNES VENTER (1814-1889)

2023-10-31T11:15:26+02:00

JACOBUS JOHANNES VENTER (1814-1889) Jacobus Johannes Venter, ook Koos genoem, was lid van die Oranje-Vrystaat se Volksraad, voorsitter van die Saamgestelde Kommissie vir die Bestuur van die Regering in 1855 en het as Waarnemende Staatspresident in 1859 tot 1860 gedien en weer van 1863 tot

JACOBUS JOHANNES VENTER (1814-1889)2023-10-31T11:15:26+02:00
31 10, 2023

TOBIAS SMUTS (1861-1916)

2023-10-31T11:08:35+02:00

TOBIAS SMUTS (1861-1916) Generaal Tobias Smuts is op 25 November 1861 in die Lydenburg-distrik in Transvaal gebore. Hy het minstens ’n deel van sy opvoeding in Stellenbosch in die Kaapkolonie ontvang. Nadat hy ’n tyd lank in die staatsdiens van die Suid-Afrikaanse Republiek werksaam was,

TOBIAS SMUTS (1861-1916)2023-10-31T11:08:35+02:00
31 10, 2023

NIKLAAS SMIT (1837-1896)

2023-10-31T11:01:41+02:00

NIKLAAS SMIT (1837-1896) Nicolaas Jacobus Smit is op 30 Mei 1837 op die plaas Doornbos in die distrik Graaff-Reinet gebore, die oudste kind van Nicolaas Jacobus en Elizabeth Magdalena, gebore van der Merwe. Die gesin trek in 1840 na Natal, maar ná hierdie Boererepubliek deur

NIKLAAS SMIT (1837-1896)2023-10-31T11:01:41+02:00
31 10, 2023

OLIVE SCHREINER (1855-1920)

2023-10-31T10:55:06+02:00

OLIVE SCHREINER (1855-1920) Olive Schreiner was ’n Suid-Afrikaanse skrywer, pasifis en feminis. Sy is op 24 Maart 1855 by die Wittenberg-sendingstasie by Herschel in die Kaap gebore en was die dogter van ’n sendeling van die Londense Sendinggenootskap, Gottlieb Schreiner, en haar ma, wat van

OLIVE SCHREINER (1855-1920)2023-10-31T10:55:06+02:00
31 10, 2023

MARTHINUS PRINSLOO (1838-1903)

2023-10-31T10:47:58+02:00

MARTHINUS PRINSLOO (1838-1903) Marthinus Prinsloo is op 9 Oktober 1838 in die distrik Graaff-Reinet gebore, oudste seun van Nicolaas Frans en Isabella Johanna Petronella Rautenbach. In die 1840’s trek die gesin na die Vrystaat en vestig hulle vir ’n wyle op Bloemfontein, waarna hulle na

MARTHINUS PRINSLOO (1838-1903)2023-10-31T10:47:58+02:00
31 10, 2023

SAREL FRANCOIS OOSTHUIZEN (1862-1900)

2023-10-31T10:31:29+02:00

SAREL FRANCOIS OOSTHUIZEN (1862-1900) Generaal Sarel Francois Oosthuizen is op die plaas Sterkfontein, noord van Krugersdorp, gebore en het reeds op ’n jong ouderdom begin boer. Hy het rooi hare gehad met ’n welige baard en word bekend as die Rooibul van Krugersdorp. Tydens die Eerste

SAREL FRANCOIS OOSTHUIZEN (1862-1900)2023-10-31T10:31:29+02:00
31 10, 2023

MARIE KOOPMANS-DE WET (1834-1906)

2023-10-31T10:22:26+02:00

MARIE KOOPMANS-DE WET (1834-1906) Sy beywer haar vir die behoud van dit wat eie is Die Koopmans-De Wethuis in Strandstraat, Kaapstad, is ’n bekende landmark omdat dit in 1940 as ’n nasionale gedenkwaardigheid verklaar is en daar kultuurhistoriese oudhede geberg word wat van onskatbare waarde

MARIE KOOPMANS-DE WET (1834-1906)2023-10-31T10:22:26+02:00
Go to Top