TOBIAS SMUTS (1861-1916)
chrisnaag2023-10-31T11:08:35+02:00TOBIAS SMUTS (1861-1916) Generaal Tobias Smuts is op 25 November 1861 in die Lydenburg-distrik in Transvaal gebore. Hy het minstens ’n deel van sy opvoeding in Stellenbosch in die Kaapkolonie ontvang. Nadat hy ’n tyd lank in die staatsdiens van die Suid-Afrikaanse Republiek werksaam was,