9 04, 2024

NASIONALE AFRIKAANSE LETTERKUNDIGE MUSEUM EN NAVORSINGSENTRUM, BLOEMFONTEIN

2024-04-09T14:04:02+02:00

NASIONALE AFRIKAANSE LETTERKUNDIGE MUSEUM EN NAVORSINGSENTRUM, BLOEMFONTEIN Die statige Ou Goewermentsgebou, met sy pragtige hoë toring en die standbeeld van president JH Brand voor die hek, is een van die bekendste bakens in Bloemfontein. Hierdie gebou, wat geleë is in President

NASIONALE AFRIKAANSE LETTERKUNDIGE MUSEUM EN NAVORSINGSENTRUM, BLOEMFONTEIN2024-04-09T14:04:02+02:00
9 04, 2024

TF BURGERS-STANDBEELD, PRETORIA

2024-04-09T13:56:16+02:00

TF BURGERS-STANDBEELD, PRETORIA Thomas Francois Burgers het in 1872 Staatspresident van die ZAR geword, ’n amp wat hy met ’n mate van omstredenheid beklee het tot April 1877, toe die Zuid-Afrikaansche Republiek deur Brittanje geannekseer is. In die Ou Begraafplaas van

TF BURGERS-STANDBEELD, PRETORIA2024-04-09T13:56:16+02:00
9 04, 2024

JH HOFMEYR-STANDBEELD, KAAPSTAD

2024-04-09T13:48:21+02:00

JH HOFMEYR-STANDBEELD, KAAPSTAD Jan Hendrik (Onze Jan) Hofmeyr is op 4 Julie 1845 in Kaapstad gebore. Hy werk ’n ruk lank as joernalis by De Volksvriend en in 1861 word hy aangestel as redakteur van die koerant. In 1870 koop hy

JH HOFMEYR-STANDBEELD, KAAPSTAD2024-04-09T13:48:21+02:00
9 04, 2024

PIONIERSHUIS, HORNESNEK

2024-04-09T13:39:03+02:00

PIONIERSHUIS, HORNESNEK ’n Baie ou Boerewoning, aan die westekant van Pretoria, is die ou pioniershuisie wat op die plaas Boekenhoutkloof teen die suidelike hange van die Magaliesberg staan. Die huisie is geleë op die plaas Boekenhoutkloof wat oorspronklik 1700 morg groot

PIONIERSHUIS, HORNESNEK2024-04-09T13:39:03+02:00
9 04, 2024

PIONIERSHUIS, SILVERTON, PRETORIA

2024-04-09T13:32:38+02:00

PIONIERSHUIS, SILVERTON, PRETORIA Langs die Moreletaspruit, in Silverton, staan ’n eenvoudige witgekalkte grasdakhuisie wat gebou is in die eerste jare nadat die Voortrekkers hulle in die binneland van Transvaal kom vestig het. In ’n skilderagtige omgewing waar lowerryke treurwilgers, witstinkhoutbome en

PIONIERSHUIS, SILVERTON, PRETORIA2024-04-09T13:32:38+02:00
9 04, 2024

LONG TOM-GEDENKTEKEN, SABIE

2024-04-09T13:25:16+02:00

LONG TOM-GEDENKTEKEN, SABIE Toe doktor LS Jameson die ZAR in 1895 onsuksesvol binnegeval het, het die Zuid-Afrikaansche Republiek maar oor ongeveer 20 stuks grofgeskut van uiteenlopende aard en kaliber beskik. Die inval en die toenemende moontlikheid van oorlog teen Groot-Brittanje het

LONG TOM-GEDENKTEKEN, SABIE2024-04-09T13:25:16+02:00
9 04, 2024

JAPIE GREYLING-MONUMENT, DALESIDE

2024-04-09T12:49:42+02:00

JAPIE GREYLING-MONUMENT, DALESIDE Langs die Sybrand van Niekerk-hoofweg, ongeveer halfpad tussen Alberton en Vereeniging by Daleside, lê die Laerskool Japie Greyling met ’n eie heldeakker. Op die skoolterrein is daar ’n monumentkompleks wat kinderhelde in Suid-Afrika gedenk. Veral drie gebeurtenisse in

JAPIE GREYLING-MONUMENT, DALESIDE2024-04-09T12:49:42+02:00
9 04, 2024

SPIOENKOP, LADYSMITH

2024-04-09T12:39:48+02:00

SPIOENKOP, LADYSMITH Die Slag by Spioenkop is gekenmerk deur weergalose dapperheid aan albei kante. In hierdie slag, wat in werklikheid van 17 tot 27 Januarie 1900 geduur het, en as een van die hewigste gevegte van die Anglo-Boereoorlog beskou word, het

SPIOENKOP, LADYSMITH2024-04-09T12:39:48+02:00
9 04, 2024

KOOPMANS-DE WET HUIS

2024-04-09T12:33:43+02:00

KOOPMANS-DE WET HUIS Wanneer ’n mens in Strandstraat, Kaapstad, af beweeg en jy kom by die wit dubbelverdiepinghuis met sy indrukwekkende neo-klassistiese styl, kan jy nie anders as om vir ’n paar oomblikke na die geskiedenis teruggevoer te word nie. Die

KOOPMANS-DE WET HUIS2024-04-09T12:33:43+02:00
9 04, 2024

HPN PRETORIUS, PRETORIA

2024-04-09T12:23:38+02:00

HPN PRETORIUS, PRETORIA Henning Petrus Nicolaas Pretorius, die oudste seun van Marthinus Wessel (Swart Martiens) Pretorius en Debora Jacoba Retief, is op 9 Februarie 1844 in Pietermaritzburg gebore. Pretorius het sy militêre loopbaan in 1876 begin. In die Eerste Vryheidsoorlog was

HPN PRETORIUS, PRETORIA2024-04-09T12:23:38+02:00
Go to Top