CORNELIS BROEKSEMA (1863-1901)
chrisnaag2024-11-01T08:29:26+02:00CORNELIS BROEKSEMA (1863-1901) Cornelis Broeksema was ’n prokureur van Nederlandse herkoms wat die hoogste prys betaal het nadat hy die wandade in die konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog aan die kaak gestel het. Hy is op 13 Augustus 1863 in Assen in Nederland gebore en was