24 04, 2024

GERRIT SCHOONHOVEN (1958-2020)

2024-04-24T10:53:36+02:00

GERRIT SCHOONHOVEN (1958-2020) Die Afrikaanse akteur en regisseur Gerrit Schoonhoven is in die ouderdom van 62 jaar aan kanker oorlede. Hy is op 27 September 1958 gebore; hy het drama aan die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys gestudeer en in 1981 sy honneursgraad

GERRIT SCHOONHOVEN (1958-2020)2024-04-24T10:53:36+02:00
23 04, 2024

FRANCOIS VAN HEYNINGEN (1935-2015)

2024-04-23T12:52:47+02:00

FRANCOIS VAN HEYNINGEN (1935-2015) Francois van Heyningen was ’n bekende Afrikaanse sanger, radio-omroeper en akteur. Hy is op 23 Mei 1935 op die Vrystaatse dorp Theunissen gebore en het op ’n plaas in die distrik van Bultfontein grootgeword. Hy het in 1958 by die SAUK

FRANCOIS VAN HEYNINGEN (1935-2015)2024-04-23T12:52:47+02:00
23 04, 2024

DR. ALBERT WESSELS (1908-1991)

2024-04-23T12:44:38+02:00

ALBERT WESSELS (1908-1991) Dit gebeur nie gereeld dat die versiendheid van een persoon aanleiding gee tot die stigting van ’n onderneming wat sy marksegment heeltemal oorheers nie, maar dit is presies wat ’n plaasseun van die Vrystaat gedoen het. Albert Jan Jurie Wessels is op

DR. ALBERT WESSELS (1908-1991)2024-04-23T12:44:38+02:00
19 04, 2024

HENNIE MULLER (1922-1977)

2024-04-19T11:55:04+02:00

HENNIE MULLER (1922-1977) Baie mense beskou die twee oorwinnings in die Wêreldbekereindstryde van 1995 en 2007 as die hoogtepunte in die geskiedenis van Springbokrugby. Hulle vergeet egter dat ’n span wat in 1951 en 1952 deur Europa getoer het die grootste oorwinning tot op daardie

HENNIE MULLER (1922-1977)2024-04-19T11:55:04+02:00
19 04, 2024

TIENIE VAN SCHOOR (1920-2009)

2024-04-19T11:39:07+02:00

TIENIE VAN SCHOOR (1920-2009) Prof. Tienie van Schoor was ’n bekende historikus en skrywer van verskeie boeke oor die geskiedenis van die Afrikaner en die Anglo-Boereoorlog. Marthinus Cornelius Ellnarius van Schoor is op 24 November 1920 in Bloemfontein gebore en het aan die Hoërskool Jan

TIENIE VAN SCHOOR (1920-2009)2024-04-19T11:39:07+02:00
19 04, 2024

TOM NAUDÉ (1889-1969)

2024-04-19T10:27:40+02:00

TOM NAUDÉ (1889-1969) Tom Naudé was die waarnemende staatspresident van Suid-Afrika van 1967 tot 1968. Jozua Francois Naudé is op 15 April 1889 in Middelburg in die Oos-Kaap gebore en het ook daar gematrikuleer. Hy het hom in 1910 as prokureur in Polokwane (destyds Pietersburg)

TOM NAUDÉ (1889-1969)2024-04-19T10:27:40+02:00
19 04, 2024

DIRK MEERKOTTER (1922-2017)

2024-04-19T10:17:41+02:00

DIRK MEERKOTTER (1922-2017) Dirk Meerkotter was ’n Suid-Afrikaanse kunstenaar wat hom veral op visuele kunste toegespits het. Dirk Adriaan Meerkotter is op 9 Februarie 1922 in Pietersburg (vandag Polokwane) gebore. Sy pa, Dirk, was van Nederlandse herkoms en het in musiek gestudeer. Hy het sy

DIRK MEERKOTTER (1922-2017)2024-04-19T10:17:41+02:00
19 04, 2024

ROSA NEPGEN (1909-2000)

2024-04-19T09:41:22+02:00

ROSA NEPGEN (1909-2000) Rosa Nepgen was ’n Suid-Afrikaanse komponis wat met die digter WEG Louw getroud was. Rosa Sophia Cornelia Nepgen is op 12 Desember 1909 op Barkly-Oos in die Oos-Kaap gebore. Haar pa was ’n prokureur op haar geboortedorp en haar ma was ’n

ROSA NEPGEN (1909-2000)2024-04-19T09:41:22+02:00
19 04, 2024

RONA RUPERT (1934-1995)

2024-04-19T08:39:39+02:00

RONA RUPERT (1934-1995) Rona Rupert was ’n Afrikaanse skrywer wat 33 boeke vir kinders en jongmense geskryf het. Carolina Wilhelmina (Rona) Davel is op 7 Februarie 1934 in Calvinia in die Namakwaland gebore; haar pa was ’n dosent in Afrikaans en Nederlands voordat die gesin

RONA RUPERT (1934-1995)2024-04-19T08:39:39+02:00
19 04, 2024

NICO CARSTENS (1926-2016)

2024-04-19T08:29:01+02:00

NICO CARSTENS (1926-2016) Nico Carstens was een van ons land se heel bekendste trekklavierspelers en komponiste wat internasionaal bekendheid verwerf het met sy komposisie “Zambezi”. Nicolaas Cornelius Carstens is op 10 Februarie 1926 in Kaapstad gebore. Hy het sy eerste trekklaiver gekry toe hy dertien

NICO CARSTENS (1926-2016)2024-04-19T08:29:01+02:00
Go to Top