DF MALAN-BORSBEELD, STELLENBOSCH

2024-04-09T10:51:39+02:00

DF MALAN-BORSBEELD, STELLENBOSCH ’n Borsbeeld van die gevierde Afrikanerleier Daniel Francois Malan, geskep deur Coert Steynberg, is op 22 Mei 1974 met die herdenking van sy honderdste verjaardag op Stellenbosch onthul. Dié borsbeeld, die besitting van die Universiteit van Stellenbosch, staan