24 04, 2024

SIEGFRIED MYNHARDT (1909-1996)

2024-04-24T13:14:58+02:00

SIEGFRIED MYNHARDT (1909-1996) Meer as sestig jaar lank was Siegfried Mynhardt een van Suid-Afrika se mees veelsydige en pdroduktiewe akteurs; hy was nie net gereeld op die verhoog te sien nie, maar later jare ook in rolprente en op televisie. Siegfried Charles Ferdinand Mynhardt is

SIEGFRIED MYNHARDT (1909-1996)2024-04-24T13:14:58+02:00
24 04, 2024

GERRIT SCHOONHOVEN (1958-2020)

2024-04-24T10:53:36+02:00

GERRIT SCHOONHOVEN (1958-2020) Die Afrikaanse akteur en regisseur Gerrit Schoonhoven is in die ouderdom van 62 jaar aan kanker oorlede. Hy is op 27 September 1958 gebore; hy het drama aan die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys gestudeer en in 1981 sy honneursgraad

GERRIT SCHOONHOVEN (1958-2020)2024-04-24T10:53:36+02:00
24 04, 2024

ERIC NOBBS (1954-2022)

2024-04-24T10:28:06+02:00

ERIC NOBBS (1954-2022) Die bekende Afrikaanse akteur Eric Nobbs is op 23 Oktober 2022 in die ouderdom van 68 jaar aan ’n hartaanval oorlede. Hy is op Nuwejaarsdag in 1954 gebore, maar ondanks sy bekendheid bestaan daar geen Wikipedia-bladsy oor hom nie en geen verdere

ERIC NOBBS (1954-2022)2024-04-24T10:28:06+02:00
23 04, 2024

PAUL EILERS (1945-2019)

2024-04-23T14:08:09+02:00

PAUL EILERS (1945-2019) Die legendariese Afrikaanse akteur, rolprentregisseur en omroeper Paul Eilers is op 28 Junie 2019 in die ouderdom van 74 jaar oorlede. Eilers, wat in 1945 op die Vrystaatse dorp Boshof gebore is en in Kimberley gematrikuleer het, het in 1963 by die Johan Fourie-toneelgeselskap

PAUL EILERS (1945-2019)2024-04-23T14:08:09+02:00
Go to Top