14 06, 2024

TRUDIE TALJAARD (1948-2009)

2024-06-14T07:28:47+02:00

TRUDIE TALJAARD (1948-2009) Soms doen een advertensieveldtog meer om ’n persoonlikheid se naam onder die publiek se aandag te bring as enige rol in ’n televisiereeks of rolprent. Een voorbeeld hiervan was Trudie Taljaard. Sy was die gesig van die bekende meubelwinkelgroep Morkels se advertensieveldtog,

TRUDIE TALJAARD (1948-2009)2024-06-14T07:28:47+02:00
14 06, 2024

SHALEEN SURTIE-RICHARDS (1955-2021)

2024-06-14T07:24:50+02:00

SHALEEN SURTIE-RICHARDS (1955-2021) Die legendariese aktrise Shaleen Surtie-Richards is in die ouderdom van 66 jaar oorlede terwyl sy in Kaapstad was om tonele vir die kykNET-sepie Arendsvlei, waarin sy sedert Desember 2019 te sien was, te verfilm. Sy is dood in ’n gastehuis aangetref, maar

SHALEEN SURTIE-RICHARDS (1955-2021)2024-06-14T07:24:50+02:00
13 05, 2024

JULIE STRIJDOM (1944-2024)

2024-05-13T11:47:47+02:00

JULIE STRIJDOM (1944-2024) Die bekende Afrikaanse aktrise Julie Strijdom is op 16 Maart 2024 oorlede, vier maande voordat sy haar tagtigste verjaardag sou vier. Haar eerste verskyning op Suid-Afrikaanse televisie was in Net ’n bietjie liefde, wat uitgesaai is net nadat televisie na Suid-Afrika gekom

JULIE STRIJDOM (1944-2024)2024-05-13T11:47:47+02:00
24 04, 2024

MARGA VAN ROOY (1942-2017)

2024-04-24T11:51:44+02:00

MARGA VAN ROOY (1942-2017) Ons almal onthou vir Worsie se ma van Willie Esterhuizen se bekende komediereeks Vetkoekpaleis. Die aktrise wat dié rol vertolk het en byna onsterflike roem daarmee verwerf het, was Marga van Rooy, wat op 25 Januarie 1942 op ’n plaas naby

MARGA VAN ROOY (1942-2017)2024-04-24T11:51:44+02:00
18 04, 2024

ALETTA BEZUIDENHOUT (1949-2024)

2024-04-18T13:05:17+02:00

ALETTA BEZUIDENHOUT (1949-2024) Die Afrikaanse aktrise, regisseur en skrywer Aletta Bezuidenhout is op 10 Februarie 2024 in die ouderdom van 76 jaar oorlede. Sy is in Kenia gebore en het haar BA- (Drama) graad aan die Universiteit van Kaapstad verwerf, waarna sy haar loopbaan aan

ALETTA BEZUIDENHOUT (1949-2024)2024-04-18T13:05:17+02:00
Go to Top