DR. ALBERT WESSELS (1908-1991)
chrisnaag2024-04-23T12:44:38+02:00ALBERT WESSELS (1908-1991) Dit gebeur nie gereeld dat die versiendheid van een persoon aanleiding gee tot die stigting van ’n onderneming wat sy marksegment heeltemal oorheers nie, maar dit is presies wat ’n plaasseun van die Vrystaat gedoen het. Albert Jan Jurie Wessels is op