ANDRÉ P BRINK (1935-2015)
chrisnaag2024-05-13T14:36:20+02:00ANDRÉ P BRINK (1935-2015) André P Brink was ’n wêreldbekende Afrikaanse skrywer en professor in letterkunde. André Philippus Brink is op 29 Mei 1935 op Vrede in die Vrystaat gebore. In 1955 het hy die BA-graad met lof aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër