DIE HANGBRUG, OUDTSHOORN

2024-04-08T08:49:34+02:00

DIE HANGBRUG, OUDTSHOORN Gelyktydig met die besetting van die kusstrook van Swellendam tot George is ook die Klein Karoo en sy verlenging, die Langkloof, anderkant die Lange- en Outeniekwaberge verken en deur die veeboere beset. Die deurbraak daarheen het plaasgevind agtereenvolgens