BASIL VAN ROOYEN (1939-2023)

2024-05-14T10:34:37+02:00

BASIL VAN ROOYEN (1939-2023) Die legendariese Suid-Afrikaanse renjaer Basil van Rooyen is op 13 September 2023 in die ouderdom van 84 jaar oorlede aan mesotleioom, ’n kanker wat deur asbes veroorsaak word. Hy is op 19 April 1939 in Johannesburg gebore en was meer as