2 05, 2024

DIE PROVOOSGEBOU, GRAHAMSTAD

2024-05-02T14:28:08+02:00

DIE PROVOOSGEBOU, GRAHAMSTAD Die sogenaamde Provoosgebou het saam met die versterkte drosdyterrein en Fort Selwyn deel uitgemaak van sir Benjamin D’Urban se verdedigingsplan van 1835. Dit is dan ook op die ou drosdyterrein naby die Albany-museum en die Botaniese Tuin geleë.

DIE PROVOOSGEBOU, GRAHAMSTAD2024-05-02T14:28:08+02:00
2 05, 2024

FORT MURRAY, DIST. KING WILLIAM’S TOWN

2024-05-02T13:23:26+02:00

FORT MURRAY, DIST. KING WILLIAM’S TOWN Na afloop van die Sesde Xhosa-oorlog (1834-1835) het sir Benjamin D’Urban die ganse gebied tussen die Keiskamma en die Kei as die Provinsie van Koningin Adelaide by die Kaapkolonie geannekseer. Om dit te beveilig, het

FORT MURRAY, DIST. KING WILLIAM’S TOWN2024-05-02T13:23:26+02:00
Go to Top