30 04, 2025

DIE “BOOM VAN SAMESWERING”, ONZE RUST, BLOEMFONTEIN

2025-04-30T11:24:35+02:00

DIE “BOOM VAN SAMESWERING”, ONZE RUST, BLOEMFONTEIN Onze Rust, die plaas van Marthinus Theunis Steyn, die laaste president van die Oranje-Vrystaat, lê vlak onder ’n rantjie dig begroei met karee- en olienhoutbome. Die pad daarheen draai 22 kilometer van Bloemfontein regs

DIE “BOOM VAN SAMESWERING”, ONZE RUST, BLOEMFONTEIN2025-04-30T11:24:35+02:00
30 04, 2025

QUEEN’S- OF BLOEMFONTEIN-FORT

2025-04-30T11:16:32+02:00

QUEEN’S- OF BLOEMFONTEIN-FORT Queen’s-fort, ook bekend as Bloemfontein-fort, is ten suide van die middestad geleë. Gedeeltelik verskuild agter groot dennebome, staan dit op ’n koppie links van Kerkstraat reg teenoor die Basoeto-monument. Op 3 Februarie 1848 is die Britse soewereiniteit oor die

QUEEN’S- OF BLOEMFONTEIN-FORT2025-04-30T11:16:32+02:00
30 04, 2025

DIE TWEETORINGKERK

2025-04-30T11:02:38+02:00

DIE TWEETORINGKERK In die hartjie van Bloemfontein, dwars in die weg in Kerkstraat, staan hierdie merkwaardige ou kerk wat baie dekades die simbool van die Afrikaanse kerklike lewe in hierdie stad was. Die Ned. Geref. gemeente Bloemfontein is op 30 November

DIE TWEETORINGKERK2025-04-30T11:02:38+02:00
30 04, 2025

DIE VIERDE RAADSAAL

2025-04-30T10:52:06+02:00

DIE VIERDE RAADSAAL Geskiedenis Die vierde en laaste Raadsaal van die Republiek van die Oranje-Vrystaat staan in President Brandstraat. Dit is trouens een van die geboue wat aan hierdie straat sy besondere waardigheid verleen. Die geskiedenis van die raadsale van

DIE VIERDE RAADSAAL2025-04-30T10:52:06+02:00
30 04, 2025

DIE EERSTE RAADSAAL

2025-04-30T10:34:05+02:00

DIE EERSTE RAADSAAL Die Eerste Raadsaal is uit geskiedkundige oogpunt sonder twyfel die belangrikste gebou in die Oranje-Vrystaat. Dit is geleë in die skilderagtige, historiese “ou” Bloemfontein in St. Georgesstraat 95, reg voor die Presidensie. Dit is inderdaad ’n pioniersgebou met

DIE EERSTE RAADSAAL2025-04-30T10:34:05+02:00
21 06, 2024

DIE OU PRESIDENSIE, BLOEMFONTEIN

2025-04-30T07:29:42+02:00

DIE OU PRESIDENSIE, BLOEMFONTEIN Die deftige Presidentswoning staan in President Brandstraat net suid van Bloemspruit. In 1840 het ’n Trekker-veeboer Johan Nicolaas Brits sy hartbeeshuisie ongeveer 300 m van die fontein in die omgewing van die huidige Presidensie opgerig. Met die

DIE OU PRESIDENSIE, BLOEMFONTEIN2025-04-30T07:29:42+02:00
21 06, 2024

VIERDE RAADSAAL, BLOEMFONTEIN

2024-06-21T11:37:37+02:00

VIERDE RAADSAAL, BLOEMFONTEIN Die Vierde Raadsaal is ’n simbool van die lewe en ideale van die Vrystaatse Republiek en sy bloeitydperk. Hierdie gebou is die hoogtepunt van die ou Republikeinse boukuns in die Vrystaat. Die Vrystaatse Volksraad het agtereenvolgens in vier

VIERDE RAADSAAL, BLOEMFONTEIN2024-06-21T11:37:37+02:00
21 06, 2024

DIE BEELDETUIN VAN DIE NALN, BLOEMFONTEIN

2025-04-30T09:17:10+02:00

DIE BEELDETUIN VAN DIE NALN, BLOEMFONTEIN Die tuin voor die Ou Goewermentsgebou, wat tans die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) se Beeldetuin is, is uit eie reg ’n historiese gedenkwaardigheid. Hierdie unieke boomtuin oorspan ’n tydperk van honderd jaar

DIE BEELDETUIN VAN DIE NALN, BLOEMFONTEIN2025-04-30T09:17:10+02:00
9 04, 2024

NASIONALE AFRIKAANSE LETTERKUNDIGE MUSEUM EN NAVORSINGSENTRUM, BLOEMFONTEIN

2024-04-09T14:04:02+02:00

NASIONALE AFRIKAANSE LETTERKUNDIGE MUSEUM EN NAVORSINGSENTRUM, BLOEMFONTEIN Die statige Ou Goewermentsgebou, met sy pragtige hoë toring en die standbeeld van president JH Brand voor die hek, is een van die bekendste bakens in Bloemfontein. Hierdie gebou, wat geleë is in President

NASIONALE AFRIKAANSE LETTERKUNDIGE MUSEUM EN NAVORSINGSENTRUM, BLOEMFONTEIN2024-04-09T14:04:02+02:00
9 04, 2024

ONZE RUST, BLOEMFONTEIN

2024-04-09T12:17:45+02:00

ONZE RUST, BLOEMFONTEIN Onze Rust, die plaas van president MT Steyn, sal leef in die geskiedenis van die Afrikaner. Dit is ongeveer 22 km ten suide van Bloemfontein geleë. Na die Tweede Vryheidsoorlog was dit veral van hier dat hy as

ONZE RUST, BLOEMFONTEIN2024-04-09T12:17:45+02:00
Go to Top