DIE “BOOM VAN SAMESWERING”, ONZE RUST, BLOEMFONTEIN

2025-04-30T11:24:35+02:00

DIE “BOOM VAN SAMESWERING”, ONZE RUST, BLOEMFONTEIN Onze Rust, die plaas van Marthinus Theunis Steyn, die laaste president van die Oranje-Vrystaat, lê vlak onder ’n rantjie dig begroei met karee- en olienhoutbome. Die pad daarheen draai 22 kilometer van Bloemfontein regs