CHRISTIAAN BOTHA (1864-1902)
chrisnaag2024-03-18T14:30:54+02:00CHRISTIAAN BOTHA (1864-1902) Christiaan Botha is ’n jonger broer van Louis Botha en was ook ’n generaal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy is gebore te Greytown, KwaZulu-Natal en sy ouers is Louis en Salomina Botha. Hulle was van die eerste inwoners van die Nuwe republiek van