CHRISTO VILJOEN (1937-2023)

2024-04-24T08:34:37+02:00

CHRISTO VILJOEN (1937-2023) Prof. Christo Viljoen was ’n Suid-Afrikaanse ingenieur en akademikus. Hendrik Christo Viljoen is op 31 Augustus 1937 in Graaff-Reinet gebore en was die oudste van vyf kinders. Sy pa was die visehoof van die Hoër Volkskool op Graaff-Reinet en dr. Anton Rupert