COLIN FRASER (1837-1911)
chrisnaag2025-05-07T13:38:23+02:00COLIN FRASER (1837-1911) Ds. Colin Fraser was ’n predikant van die Nederduits-Gereformeerde (NG) Kerk wat ’n belangrike rol in die kerklike lewe van die destydse Oranje-Vrystaat gespeel het. Colin McKenzie Fraser is op 20 Januarie 1837 op Beaufort-Wes gebore en sy pa, wie se naam