DIE GEBOORTEPLEK VAN GENL. C.R. DE WET, DIST. SMITHFIELD

2025-04-30T11:33:50+02:00

DIE GEBOORTEPLEK VAN GENL. C.R. DE WET, DIST. SMITHFIELD Ongeveer 24 kilometer noordwes van Smithfield op die grootpad na Edenburg draai ’n pad regs weg en enige kilometers verder staan ’n groot ronde kop, bekend as Leeuwkop, ver bo die horison