15 05, 2024

TOTIUS (1877-1953)

2024-05-15T10:55:20+02:00

TOTIUS (1877-1953) Totius was ’n Afrikaanse digter, predikant en hoogleraar wat veral vir sy aandeel in die vertaling van die Bybel in Afrikaans en vir sy Psalmberymings onthou sal word. Jacob Daniël du Toit is op 21 Februarie 1877 in Paarl gebore en het sy

TOTIUS (1877-1953)2024-05-15T10:55:20+02:00
14 05, 2024

NP VAN WYK LOUW (1906-1970)

2024-05-14T09:39:48+02:00

NP VAN WYK LOUW (1906-1970) NP van Wyk Louw was ’n Afrikaanse digter en skrywer wat ook ’n professor aan die Universiteit van die Witwatersrand en die Gemeentelike Universiteit van Amsterdam was. Nicholaas Petrus van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 op Sutherland in

NP VAN WYK LOUW (1906-1970)2024-05-14T09:39:48+02:00
24 04, 2024

PIET DE JAGER (1953-2023)

2024-04-24T12:00:01+02:00

PIET DE JAGER (1953-2023) Piet de Jager was ’n Suid-Afrikaanse regsgeleerde wat bekendheid as rolprentvervaardiger en digter verwerf het. Hy is op 22 Januarie 1953 op Bethal gebore en sy pa, Salmon, was ’n landdros. Vanweë sy pa se beroep het hulle baie rondgetrek, met

PIET DE JAGER (1953-2023)2024-04-24T12:00:01+02:00
9 04, 2024

AG VISSER-BRONSBEELD, HEIDELBERG

2024-04-09T09:59:35+02:00

AG VISSER-BRONSBEELD, HEIDELBERG Die bolyfbeeld van A G Visser staan in die erf van die woning waar hy vir so ’n groot deel van sy lewe gewoon en gewerk het, op die hoek van HF Verwoerd- en Van der Westhuizenstrate in

AG VISSER-BRONSBEELD, HEIDELBERG2024-04-09T09:59:35+02:00
8 04, 2024

JAN FE CELLIERS, JOHANNESBURG

2024-04-08T09:38:44+02:00

JAN FE CELLIERS, JOHANNESBURG Die bolyfbeeld van Jan Celliers staan by die skool wat sy naam dra, naby die Dieretuin, in Onder-Parkrylaan, Parkview, Johannesburg. Jan Francois Elias Celliers, Afrikaanse digter, skrywer en dramaturg, is op 12 Januarie 1865 op Wagenmakersvallei, Wellington,

JAN FE CELLIERS, JOHANNESBURG2024-04-08T09:38:44+02:00
Go to Top