DIE EERSTE RAADSAAL
chrisnaag2025-04-30T10:34:05+02:00DIE EERSTE RAADSAAL Die Eerste Raadsaal is uit geskiedkundige oogpunt sonder twyfel die belangrikste gebou in die Oranje-Vrystaat. Dit is geleë in die skilderagtige, historiese “ou” Bloemfontein in St. Georgesstraat 95, reg voor die Presidensie. Dit is inderdaad ’n pioniersgebou met