QUEEN’S- OF BLOEMFONTEIN-FORT
chrisnaag2025-04-30T11:16:32+02:00QUEEN’S- OF BLOEMFONTEIN-FORT Queen’s-fort, ook bekend as Bloemfontein-fort, is ten suide van die middestad geleë. Gedeeltelik verskuild agter groot dennebome, staan dit op ’n koppie links van Kerkstraat reg teenoor die Basoeto-monument. Op 3 Februarie 1848 is die Britse soewereiniteit oor die