GERRIE COETZEE (1955-2023)

2024-04-24T10:42:33+02:00

GERRIE COETZEE (1955-2023) Gerrie Coetzee was die eerste bokser van Afrika wat om die swaargewig-wêreldtitel geveg het. Gerhardus Christian Coetzee is op 8 April 1955 in Boksburg aan die Gautengse Oos-Rand gebore. Sy eerste geveg as beroepsbokser het op 14 September 1974 plaasgevind toe hy