16 08, 2023

9 AUGUSTUS

2025-03-13T08:17:27+02:00

9 AUGUSTUS GEBEURE 1648 – Skipbreukelinge kom in Nederland aan Die skipbreukelinge van die Nieuw-Haerlem kom in Nederland aan. Die Nieuw-Haerlem was deel van ’n retoervloot wat gedurende Maart 1647 in Tafelbaai gestrand het. Die groep het goed aan die

9 AUGUSTUS2025-03-13T08:17:27+02:00
16 08, 2023

8 AUGUSTUS

2025-03-13T08:14:43+02:00

8 AUGUSTUS GEBEURE 1846 – Burgersdorp aangelê Die plaas Klipfontein is van Gert Buytendach aangekoop vir 15 000 riksdaalders vir hierdie doel. Aanvanklike pogings om die dorp na die Kaapse goewerneur, sir P Maitland, te vernoem is laat vaar omrede

8 AUGUSTUS2025-03-13T08:14:43+02:00
16 08, 2023

6 AUGUSTUS

2025-03-13T08:02:00+02:00

6 AUGUSTUS GEBEURE 1863 – Seegeveg in Tafelbaai tussen die Alabama en die Sea Bride Op 5 Augustus 1863, die derde jaar van die Amerikaanse Burgeroorlog, het die kruiser Alabama van die Suidelike Konfederasie Tafelbaai vanuit die noordweste binnegevaar. Hierdie

6 AUGUSTUS2025-03-13T08:02:00+02:00
16 08, 2023

5 AUGUSTUS

2025-03-13T08:00:21+02:00

5 AUGUSTUS GEBEURE 1884 – Stigting van die Nieuwe Republiek Die Vryheid Republiek of Nieuwe Republiek was een van die kleiner Boererepublieke in die huidige Suid-Afrika wat deur die Voortrekkers gestig is nadat hulle die Kaapkolonie, wat onder Britse beheer

5 AUGUSTUS2025-03-13T08:00:21+02:00
16 08, 2023

4 AUGUSTUS

2024-10-29T08:29:58+02:00

4 AUGUSTUS GEBEURE 1782 – Stranding van die Grosvenor Vroeg die oggend van 4 Augustus 1782 het die Grosvenor van die Britse Oos-Indiese Kompanjie (BOIK) enkele kilometers van die mond van die Umzivuburivier in die omgewing van die huidige Port

4 AUGUSTUS2024-10-29T08:29:58+02:00
16 08, 2023

3 AUGUSTUS

2025-03-13T07:57:31+02:00

3 AUGUSTUS GEBEURE 1853 – Eerste Algemene Kerkvergadering op Rustenburg Op hierdie dag is die eerste Algemene Kerkvergadering van die onafhanklike Voortrekkerkerk op Rustenburg geopen. Hierdie vergadering met ouderling FG Wolmarans as voorsitter en ds. Dirk van der Hoff as

3 AUGUSTUS2025-03-13T07:57:31+02:00
16 08, 2023

2 AUGUSTUS

2024-10-29T08:16:16+02:00

2 AUGUSTUS GEBEURE 1858 – Beheer van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie word aan Brittanje oorgedra 1900 – Anglo-Boereoorlog: Lord Kitchener neem bevel van magte oor Lord Roberts stuur sy stafhoof, Lord Kitchener, om die algehele bevel van die magte oor

2 AUGUSTUS2024-10-29T08:16:16+02:00
16 08, 2023

1 AUGUSTUS

2025-03-13T07:54:04+02:00

1 AUGUSTUS GEBEURE 1654 – Die fort aan die Kaap se verdedigingspunt, die Walvis, sak inmekaar Die eerste fort wat aan die Kaap gebou is, het bekend gestaan as “Zandenburgh”. Die fort was gebou deur skipbreukelinge van die skip “Nieuwe-Haerlem”.

1 AUGUSTUS2025-03-13T07:54:04+02:00
16 08, 2023

31 DESEMBER

2025-03-14T11:01:03+02:00

31 DESEMBER GEBEURE 1687 – Die eerste Franse Hugenote vaar vanuit Nederland na Kaap die Goeie Hoop   GEBOORTES 1807 – Josias Philippus Hoffman, eerste president van die Oranje-Vrystaat († 13 Oktober 1879) Die eerste President van die Oranje-Vrystaat, Josias

31 DESEMBER2025-03-14T11:01:03+02:00
16 08, 2023

30 DESEMBER

2025-03-14T10:58:29+02:00

30 DESEMBER GEBEURE 1691 – Eerste Franse kerkraad benoem Nadat kommandeur Simon van der Stel die Hugenote se versoek om ’n eie gemeente en kerkraad afgewys het, staan die Here XVII dit toe, en einde 1691 word drie ouderlinge en

30 DESEMBER2025-03-14T10:58:29+02:00
Go to Top