30 04, 2025

DIE RETIEFKLIP, KERKENBERG, DIST. HARRISMITH

2025-04-30T13:37:33+02:00

DIE RETIEFKLIP, KERKENBERG, DIST. HARRISMITH Dertig km suid van Harrismith loop die pad na Bergville in Natal met die steil Oliviershoekpas die Drakensberge oor. Byna bo-op die pas draai ’n paadjie links weg, gaan deur die Oudebergspruit en dan teen ’n

DIE RETIEFKLIP, KERKENBERG, DIST. HARRISMITH2025-04-30T13:37:33+02:00
30 04, 2025

MOROKA SE GRAF, THABA NCHU

2025-04-30T12:49:04+02:00

MOROKA SE GRAF, THABA NCHU Die Barolong-begraafplaas van Thaba Nchu lê teen ’n heuwel suidwes van die dorp, langs die ou pad na Bloemfontein. In die middel van die begraafplaas staan prominent die groot grafsteen van die merkwaardige Barolonghoof, Moroka.

MOROKA SE GRAF, THABA NCHU2025-04-30T12:49:04+02:00
2 05, 2024

PIET RETIEF-STANDBEELD, GELOFTEKERK, PIETERMARITZBURG

2024-05-02T14:34:38+02:00

PIET RETIEF-STANDBEELD, GELOFTEKERK, PIETERMARITZBURG Die beeldhouer, Coert Steynberg, is op28 Maart 1955 deur die Natalse Voortrekkermonumentekomitee (NVMK) versoek om ’n ontwerp vir ’n standbeeld ter ere van die Voortrekkerleier Piet Retief voor te lê. Op 19 Julie 1958 is sy half

PIET RETIEF-STANDBEELD, GELOFTEKERK, PIETERMARITZBURG2024-05-02T14:34:38+02:00
9 04, 2024

KAREL LANDMAN-MONUMENT, ALEXANDRIA

2024-04-09T14:29:19+02:00

KAREL LANDMAN-MONUMENT, ALEXANDRIA Ongeveer 40 km van Alexandria op die pad na Port Elizabeth draai die pad na die Karel Landman-monument regs uit die hoofweg af. Na sowat 5 km kan die pragtige monument ter ere van Karel Landman op die

KAREL LANDMAN-MONUMENT, ALEXANDRIA2024-04-09T14:29:19+02:00
Go to Top