HANS VAN RENSBURG (1898-1966)

2024-05-16T07:30:50+02:00

HANS VAN RENSBURG (1898-1966) Hans van Rensburg was ’n Vrystaatse administrateur en hoofleier van die Ossewa-Brandwag. Johannes Frederik Janse van Rensburg is op 24 September 1898 op Winburg in die Vrystaat gebore. Hy het sy pa se naam gedra en sy ma, Louise de Villiers,