HENNIE MULLER (1922-1977)
chrisnaag2024-04-19T11:55:04+02:00HENNIE MULLER (1922-1977) Baie mense beskou die twee oorwinnings in die Wêreldbekereindstryde van 1995 en 2007 as die hoogtepunte in die geskiedenis van Springbokrugby. Hulle vergeet egter dat ’n span wat in 1951 en 1952 deur Europa getoer het die grootste oorwinning tot op daardie