GUSTAV PRELLER (1875-1943)

2024-05-15T10:16:52+02:00

GUSTAV PRELLER (1875-1943) Gustav Preller was ’n historikus, joernalis en literêre kritikus wat ’n leidende rol gespeel het in die bevordering en erkenning van Afrikaans as taal. Gustav Schoeman Preller is op 4 Oktober 1875 op die plaas Klein Schoemansdal, wat tans Pretoria is, ten