JACOB BORGHORST (BORCHORST) – KOMMANDEUR VAN 1668-1670

2025-06-19T13:32:31+02:00

JACOB BORGHORST (BORCHORST) – KOMMANDEUR VAN 1668-1670 Weinig persoonlike inligting oor Jacob Borghorst is bekend. Hy het waarskynlik ook sonder vrou of enige familie in die Kaap gebly. Wat sy werksloopbaan betref, is bekend dat hy in 1643 as assistent begin werk het vir die VOC