KABUSIE-KONSENTRASIEKAMP
chrisnaag2025-04-23T11:01:00+02:00KABUSIE-KONSENTRASIEKAMP Kabusie was een van die kampe wat in die Kaapkolonie gestig is om die oorloop van mense uit die Oranjerivierkolonie-kampe te neem. Kabusie was geleë op die spoorlyn, naby die Kabusierivier, sowat 3 ½ myl vanaf Stutterheim. Inspekteur Tonkin