MAGERSFONTEIN, NABY KIMBERLEY

2025-04-30T09:12:17+02:00

MAGERSFONTEIN, NABY KIMBERLEY Wanneer ’n mens met die nasionale pad van Kimberley af suidwaarts ry, kry jy na ongeveer 34 m die afdraaipad na die Magersfontein-slagveld. Nog sowat 6 km verder bring jou by die plek waar die Slag van Magersfontein