SCHALK PIENAAR (1916-1978)

2024-06-14T08:52:24+02:00

SCHALK PIENAAR (1916-1978) Schalk Pienaar was ’n Afrikaanse politieke waarnemer, joernalis en koerantredakteur wat nie bang was om die regering se beleid van apartheid te kritiseer nie. Hy is op 28 Julie 1916 op Merwewille in die Karoo, waar sy pa die eerste plaaslike NG-predikant