NASIONALE AFRIKAANSE LETTERKUNDIGE MUSEUM EN NAVORSINGSENTRUM, BLOEMFONTEIN
chrisnaag2024-04-09T14:04:02+02:00NASIONALE AFRIKAANSE LETTERKUNDIGE MUSEUM EN NAVORSINGSENTRUM, BLOEMFONTEIN Die statige Ou Goewermentsgebou, met sy pragtige hoë toring en die standbeeld van president JH Brand voor die hek, is een van die bekendste bakens in Bloemfontein. Hierdie gebou, wat geleë is in President